Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6178 resensies.
"Baie vriendelike mense. Mooi natuur. Ek sal dit so geniet as ek permanent in Marlothpark kon bly. Baie lief vir diere."
"Marloth Park has small supermarkets, several restaurants, shops, etc. Animals are coming by houses and gives you a real bush experience."
"Dit is 'n baie rustige plek en die bosveld met diere is pragtig. Hier kan mens weer jou siel vind."
"Marloth Park is the nice place to visit, but the road/street and the security it is not satisfactory. If only they can increase the security/safety services and make the street a little bit wider for two way drive, it is difficult when driving and the other car is approaching from the opposite direction."
"Die dorp bied nie veel behalwe die inkopiesentrum nie. Die enigste voordeel is dat dit teenaan die Kruger Wildtuin grens en naby genoeg is om oor te slaap net buite die park."
"We should rather have walked around more to see more, there is quite a bit to do. I would say 3 solid days would allow you to experience Dullstroom properly unless you are trout fishing or something like that. It felt like Cullinan on steroids, so it would be a preferred destination in future."
"Sabie nie soveel om te doen nie, maar die omliggende plekke wat ons besoek het was goeie toeriste bestemmings."
"Malelane is 'n goeie toeristebestemming aangesien dit naby die Kruger Nasionale Wildtuin is. Dit is egter ontsettend warm daar in die somer."
"Altyd lekker om Marlothpark te besoek. Alle geriewe naby beskikbaar. Lekkerste van alles is die diere besoekers wat kom kuier wat jy kan voer en bederf."
"Absolute gunsteling! Dat ons diere kon voer was 'n groot plus. Het die Marloth besoek eintlik meer geniet as ons reis deur die Kruger. Restaurante en kroegareas ook baie aangenaam."
"Marloth Park is to our family the only place to unwind and relax. Marloth Park is tops!"
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Cronje Cottage"Baie mooi en skoon dorp. Dink dis die beste in Mpumalanga."
"As jy nog nie in Marlothpark gaan vakansie hou het nie, dan het jy nog nooit vakansie gehou nie."