Verified Reviews
Natal Midlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Natal Midlands
Rated 4.4 out of 5 based on 508 reviews.
Midlands Meander, Natal Midlands
Beverley Country Cottages"Baie mooi, rustige omgewing slegs 85 km uit Durban met 'n duisend groen heuwels."
"Die deel waar ons gebly het, is effens ver van Nottingham Road en die ander dorpies in dié deel van die Middeland."
"Uniek en absoluut pragtig. Die mis het ons so bietjie gevang omdat ons laat gearriveer het, maar daar is min voertuie in die dorpie gewees so ons kon ons pad na die gastehuis kry sonder veel gesukkel."
Midlands Meander, Natal Midlands
Gum Tree Glen"Dit was ons eerste keer in Midlands Meander. Wat 'n pragtige plek! Ons het dit verskriklik baie geniet."
Midlands Meander, Natal Midlands
Proudfoot Holiday Farm"It is such an amazing place, the views are absolutely breathtaking, but the roads are not so great."
Nottingham Road, Natal Midlands
Otters Den Self-catering Cottages"Oulike plek. Klein genoeg en baie rustig om weg te breek uit die stad se geraas. "
"Not so much to do there. But there is Midmar dam for fishing and Nottingham Road Brewery."
"Sal beslis met die volgende kuier langer bly en die omgewing verken."
"Ry maar wye draai om die dorp self. Die omgewing is iets besonders."
Nottingham Road, Natal Midlands
Riverside Manor"Baie klein winkeltjies om te gaan inloer en lekker koffie te drink."
Midlands Meander, Natal Midlands
Hanstead Heath"Ongelooflike mooi deel van ons land, en absoluut die moeite werd om te besoek."
Midlands Meander, Natal Midlands
Kusane Farm Cottages"Wat bietjie sleg was is dat die 1000 Valeie brouery en winkeltjies by CatoRidgenet oopmaak op Vrydae tot Sondae. Bietjie sleg as jy in die week oorslaap."
"As mens van die platteland hou (en veral van die Midlands Meander) is dit uitstekend, alhoewel die paaie nie in die beste toestand is nie. Daar is baie eetplekke, koop-plekke en bly-plekke, maar ander doen-dinge is nie so volop nie."
Nottingham Road, Natal Midlands
Otters Den Self-catering Cottages"Baie te doen in die omgewing, Vir 3 dae was ons baie besig met eetplekke en besienswaardighede. Word nie aanbeveel in die winter as jy kom vir die uitsig nie, Midlands is droog en veld swart gebrand."
Nottingham Road, Natal Midlands
Brahman Hills"The area as a whole needs some investors. The Hospitality business seems to be struggling up there."
Midlands Meander, Natal Midlands
Beverley Country Cottages"Eerste keer in die omgewing, weet te min en sal graag meer tyd daar wil spandeer."
"Howick is in 'n pragtige omgewing geleë. Watervalle, damme en heerlike koffiewinkels is vir seker 'n trekpleister vir ons."