Geverifieerde Resensie
Nelson Mandela Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nelson Mandela Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 379 resensies.
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Coega Lodge"Very nice - close to the beach and other shopping centers."
"Baie mooi, ouer deel van Port Elizabeth. Nie te ver van die see af vir mense wat graag die strand wil besoek nie."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Millard Crescent Guest House"Many places to visit and eat at, such as Charlies in Summerstrand. "
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Ballina Ga-el Guesthouse"Uitstekende bestemming, veilig en skoon. Sal definitief elke keer terug gaan. Baie om te doen en sien."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Aloe Manna Self Catering Guest House"Safe, clean, friendly people and nice restaurants."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Aloe Manna Self Catering Guest House"Dit is 'n heerlike vakansie bestemming."
Parsonsheuwel, Nelson Mandelabaai
Eden Road Guest Suites"Baie sentraal geleë, ideaal vir die besigheidsreisiger."
Perridgevale, Nelson Mandelabaai
Hunters Lodge"Close to the Green Acres Mall and Nelson Mandela Bay Stadium."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
84 on Himeville"Die winkels, strand en kerk is loopafstand en die mense in die omgewing is baie vriendelik."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
84 on Himeville"Baie still woon gebied skoon en netjies. Gerieflik naby die see en vis water vir die manne wat hou van hengel."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Algoa Guest House"Always a lovely area of Port Elizabeth, right on the beach with a fabulous beachfront to run and cycle, in safe and secure surroundings. Let's not forget all the restaurants!"
Newtonpark, Nelson Mandelabaai
Bhotani-on-Newton Lodge"Het aandete by 'n restaurant net 1 km in Pickeringstraat af geëet by The Old School Grill en die aand baie geniet. Nou nie "gourmet kos" nie, maar die steak was goed voorberei en bediening vinnig en vriendelik. Kon ook so bietjie inkopies in Greenacres Mall, net verder af in die straat, gaan doen. "
"Die weer is natuurlik onvoorspelbaar, die wind waai alles weg en dis koud om te braai in die aande. Maar nou ja, ons kom van Potch af en my dogter en haar man bly in Summestrand, so ons is verlig om by hulle te draai. Die gholfbaan is ongelooflik, maar jy moet jouself voorberei vir 4 seisoene in een dag. Vir ons was dit 'n aanpassing."