Geverifieerde Resensie

Nieu-Bethesda

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nieu-Bethesda bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 543 resensies.

Nieu-Bethesda

Furrows Lodge

"Die plek groei aan jou, ons sal weer teruggaan. "

Nieu-Bethesda

Country Cottages

"Almal is vriendelik en gasvry en soos voorheen genoem ons gidse het alles vir ons net insiggewend en interessant gemaak, hul interaksie met mense is uitstekend, sal die boesman tekeninge en fossiele by museum definitief aanbeveel. Uilhuis was baie insiggewend en interessant gewees oor ietsie van ons geskiedenis van 'n bekende in ons land."

Nieu-Bethesda

Ganora Guest Farm & Excursions

"Loved the town and the vibe. Will be back to spend a weekend so we can explore properly."

Nieu-Bethesda

Meerkat

"Is besonders veral as jy nog nie daar was nie."

Nieu-Bethesda

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Nieu-Bethesda is 'n regte "quaint" dorpie sonder enige verkeers- of straatligte waar 'n mens nog veilig voel om na donker in die straat te loop - 'n welkome wegbreek van die besige stadslewe. Dit was ons derde besoek aan die dorpie en ons sal weer daar gaan oornag."

Nieu-Bethesda

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Baie geskiedenis en oulike plekkies. Nie vir tieners vir langer as twee dae."

Nieu-Bethesda

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Wonderlike plek. Besoek ook die kerkhof en vind Helen Martins se grafsteen!"

Nieu-Bethesda

Compass View

"Awesome plek, rustig en misdaad omtrent nul. "

Nieu-Bethesda

Two Owls Guest Cottage

"'n Besoek die moeite werd. "

Nieu-Bethesda

Meerkat

"'n "Bucket list" moet."

Nieu-Bethesda

Owl Nest House

"Karaktervol en uniek."

Nieu-Bethesda

Furrows Lodge

"Die dorpie is bekoorlik en het soveel wegsteekplekkies wat afgerond word met die mooiste sonsondergang."

Nieu-Bethesda

Ganora Guest Farm & Excursions

"Nieu-Bethesda is beslis 'n besoek werd!"

Nieu-Bethesda

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Pragtige, rustige, plattelandse dorpie met lieflike restaurante en vriendelike mense, my gunstelingplek. "

Nieu-Bethesda

Furrows Lodge

"Puik waarde vir geld. Home away from home."

Nieu-Bethesda

Aandster

"Bly vir 'n paar dae!"

Nieu-Bethesda

Meerkat

"Baie vriendelike dorp. Die Uilhuis is 'n belewenis."

Nieu-Bethesda

Furrows Lodge

"'n Moet! Rus en vrede vir die siel!"

Nieu-Bethesda

The Bethesda

"Vir die wat met 'n vol hart wil vertrek uit die Karoo, besoek Nieu-Bethesda."

Nieu-Bethesda

Tot Hier Toe Padstal

"Pragtigste dorpie."

Nieu-Bethesda

The Water Tower

"Ons is Mei terug!"

Nieu-Bethesda

Tot Hier Toe Padstal

"Die plek en sy mense is met so veel talente geseën, mag ons Vader hulle seën met alles wat hulle aanpak."

Nieu-Bethesda

Compass View

"Pragtige dorp!"

Nieu-Bethesda

Meerkat

"I would stay for longer than 1 night next time."

Nieu-Bethesda

Nagenoeg

"Pragtige dorpie. Jy moet dit per voet verken om die mooi plekkies en al die rose te sien."

Nieu-Bethesda

Meerkat

"'n Dorpie wat ons beslis weer gaan besoek. Dit het soveel om te bied en om elke hoek en draai wag 'n interessante verrassing."

Nieu-Bethesda

Furrows Lodge

"We didn't have the opportunity nor sufficient time to explore. What we did explore was well presented, clean, homely and warm."

Nieu-Bethesda

Furrows Lodge

"Boeties Pub is great."

Nieu-Bethesda

The Bethesda

"Horlosie is 30 jaar teruggedraai - perfek vir rus. "

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang