Geverifieerde Resensie
North Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1789 resensies.
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Flamboyant 7"It's like coffee to the soul, peaceful, nature at its best, and must say, also very safe."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Flamboyant Holiday Flats"Veel mogelijkheden voor een vakantie. Mooie natuur en strand."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
African Ambience Guest House"Dit was 'n maklike ry van Johannesburg via die N17 en N2."
"My persepsie was dat Richardsbaai 'n nywerheidsdorp en hawe is, maar dit was 'n aangename verrassing! Ons het maar oorgebly dat die pad tussen Durban en St. Lucia nie te lank word nie, maar ons het lank op die pier vertoef en die restaurant op die Waterfront geniet."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Flamboyant 10"Dit is asemrowend mooi en rustig, maar hoewel ek die gevoel het dat dit deur en deur 'n toeriste-ekonomie is, is die aanwysings na bv. die strandmeer vir (nuwe) toeriste karig. (Selfs die GPS was deurmekaar.) Hoewel curio's oral beskikbaar is, is die verkopers nie lastig nie - komplimente met die balans!"
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Jy kan lekker wegkom van die stadslewe in die wonderlike natuur van St. Lucia."
"Heerlike vakansiebestemming vir almal wat 'n rustige see vakansie met uitgestrekte strande en pragtige see tonele wil waardeer."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Baie om te doen in en om die omgewing. Pragtige plekkie waarheen ons vir seker weer sal gaan. "
"We love the quiet and relaxing area to wind down and recuperate from."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Ocean View Nature Lodge"Asemrowend met baie om te sien en te doen. "
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Perna Perna St Lucia"Dis altyd lekker om St. Lucia te besoek, omdat dit kleiner is en dit nog ongedeerd is. Hier kan jy nog rustig kuier en mens is weg van al die lawaai van die stad. Dis 'n pragtige dorpie."