Verified Reviews

North Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 1804 reviews.

Mtunzini, North Coast

102 Siyayi

"Beautiful little town. Love all the trees and wildlife."

St Lucia Estuary, North Coast

Flamboyant 10

"Cape Vidal was definitief vir ons 'n hoogte punt. Dit is elke sent werd. Dis nie oorvol nie, mens loop nie baie ver strand toe nie. My 3 jarige seuntjie het natuurlik die krokodilplaas geniet. Dit was werklik 'n baie lekker naweek."

Shaka's Rock, North Coast

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Shaka's Rock is 'n pragtige klein kusdorpie, tropies en baie mooi. Ook 'n baie mooi strand. Vriendelike mense oral waar jy gaan."

Ballito, North Coast

7 Frinton on Sea

"Die gemeenskap van Ballito doen soveel moeite om almal se veiligheid en ervaring te optimaliseer! Die promenade is spotless en word goed in stand gehou. Vir ons was dit veral lekker buite-seisoen!"

Sodwana Bay, North Coast

Sodwana Bay Lodge

"Dit is jammer dat mens moet betaal om strand toe te gaan, en die paaie is in 'n slegte toestand."

Westbrook, North Coast

See Rus

"Skoon en veilig. Die Beach Bums-restaurant se kos is baie lekker en skep 'n ontspanne atmosfeer."

Thompson's Bay, North Coast

1 Ezulweni

"Netjies en baie kindervriendelik."

St Lucia Estuary, North Coast

Flamboyant 7

"It's like coffee to the soul, peaceful, nature at its best, and must say, also very safe."

St Lucia Estuary, North Coast

Flamboyant Holiday Flats

"Veel mogelijkheden voor een vakantie. Mooie natuur en strand."

North Coast

The Prawn Hatchery

"Absolutely stunning scenery."

Willard's Beach, North Coast

La Montagne

"Baie veilig en skoon!"

St Lucia Estuary, North Coast

African Ambience Guest House

"Dit was 'n maklike ry van Johannesburg via die N17 en N2."

Salt Rock, North Coast

6 Garland Road

"Beautiful place. Quite a few outdoor entertainment. Beach is awesome. "

Richards Bay, North Coast

Bay Sun Lodge

"It's a nice place to spend some holidays."

Richards Bay, North Coast

Daai Plek Holiday Home

"My persepsie was dat Richardsbaai 'n nywerheidsdorp en hawe is, maar dit was 'n aangename verrassing! Ons het maar oorgebly dat die pad tussen Durban en St. Lucia nie te lank word nie, maar ons het lank op die pier vertoef en die restaurant op die Waterfront geniet."

St Lucia Estuary, North Coast

Flamboyant 10

"Dit is asemrowend mooi en rustig, maar hoewel ek die gevoel het dat dit deur en deur 'n toeriste-ekonomie is, is die aanwysings na bv. die strandmeer vir (nuwe) toeriste karig. (Selfs die GPS was deurmekaar.) Hoewel curio's oral beskikbaar is, is die verkopers nie lastig nie - komplimente met die balans!"

St Lucia Estuary, North Coast

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"Jy kan lekker wegkom van die stadslewe in die wonderlike natuur van St. Lucia."

St Lucia Estuary, North Coast

Flamboyant 7

"Dorp is skoon en die mense vriendelik."

Shaka's Rock, North Coast

Villa Flamenco 14

"It's a wonderful destination!"

Sheffield Beach, North Coast

Villa Royale 502

"Difficult to access beach areas."

Tugela Mouth, North Coast

Driftwood Chalets

"Heerlike vakansiebestemming vir almal wat 'n rustige see vakansie met uitgestrekte strande en pragtige see tonele wil waardeer."

St Lucia Estuary, North Coast

St.Lucia Imvubu Cottage

"Nice area to stay - lots to do."

Sheffield Beach, North Coast

Rod's View Unit 1

"Sheffield Beach is 'n aangename, pragtige area om vakansie te gaan hou."

Mtunzini, North Coast

Twinshells

"Pragtige omgewing - baie voëls en staproetes "

Ballito, North Coast

4 Frinton on Sea

"Ballito is 'n baie skoon en veilige vakansie-dorp."

Page
Page 39 - Showing 1141 to 1170
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers