Verified Reviews
North Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 1767 reviews.
"The game drive into Cape Vidal is awesome as well as the boat cruise where you get to see hippo and crocodiles. "
"A very beautiful place where one can relax. The best holiday destination away from the busyness."
"Must see. Spotted a Leopard on sunset drive, great little village."
"Die Park is baie mooi. St Lucia sou 'n beter opsie gewees het vir verblyf aangesien ‘n mens daarvandaan ook Hluhluwe Park kan ingaan. "
"Baie om te doen. As jy net bietjie Google. En vra.. Lekker groot inkopiesentrums oral."
"Skoon en veilig. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Soveel dinge vir die kids om te doen. Sugar rush, Flag animal farm, flieks, die skoon strand en granny pools. Kon nie vir meer vra nie!"
"Ek sou dit aanbeveel. Behalwe vir die strand is daar pragtige staproetes. Vir die voëlkykers is Mtunzini 'n paradys. Heerlike eetplekke en ongelooflike vriendelike mense."
"Toegangspad na Mpila besig om te verval en indien nie vinnig aandag kry nie sal pad totale verval vinnig plaasvind."
"Pragtige plek, bied die vakansieganger alles. Van die shoppers tot dié wat 'n wonderlike strand will geniet."
"Black Rock Park was oor die Junie 2019 langnaweek oorgeneem deur taxis en luide geraas oor die karre se luidsprekers was onaangenaam in die nabye omgewing. Daar is 'n telefoonnommer op die bord by die parkeerarea en daar was vinnige en flinke diens toe ons gebel het om die probleem aan te meld. Die hoofstrand is 'n Blouvlagstrand, maar die badkamers wat deur die munisipaliteit in stand gehou moet word was in 'n haglike toestand oor die langnaweek. Zinkwazi is 'n lieflike plek en behoort een van ons land se top bestemmings te wees vir diepsee-vissermanne en familie. Dit het 'n unieke atmosfeer wat herinner aan Sodwana. Naby die King Shaka lughawe en Ballito. Baie goed geleë vakansiebestemming."