Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 1921 reviews.
"Klein oulike dorpie. Ek het nou nie gaan verken nie, maar dis naby Hartbeespoort as jy na al daai markies en eetplekkies wil gaan."
"A lot of game reserves around but otherwise there is nothing else to do."
"Vryburg is nie 'n toeriste bestemming nie, maar eerder 'n oorbly plek tussen PTA/JHB Namibië of Botswana toe, of ideaal geleë vir mense wat in die area moet kom werk."
"Liewer nie. Jammer dat daar, behalwe die Lodge, geen ander eetplek buiten die Wimpy is nie."
"Pad vanaf Ottosdal is baie baie sleg en hou 'n gevaar in vir reisigers deur die dag of nag. Verskriklike groot gate in die pad wat nie altyd sigbaar is nie. Dorp is tipies die plattelandse dorp met sy mense wat orals kuier."
"Pragtige dorp met sy eie identiteit. Heelwat historiese besoekpunte en veral die kampus is 'n moet om te besoek."
"Vryburg is 'n perfekte oorslaaparea tussen Gauteng en die Noord Kaap en Kgalagadi. Vriendelike mense en baie lekker gekuier."
"Dit sal teleurstellend wees vir iemand wat 'n vooropgestelde idee het om die Groot 5 te sien."
"Gelukkig is daar Google Maps wat ons gehelp het om nie te verdwaal nie. Die dorp het baie uitgebrei, en sal geriefliker wees as meer padaanwysings aangebring word."
"Sal Brits nie aanbeveel nie. Strate vol slaggate. Selfs na die gastehuis moes jy versigtig wees weens slaggate. Stadsentrum was nie skoon nie."
Potchefstroom Central, North West
A Country Garden Guest House"Mooi rustige omgewing, maar tog baie sentraal geleë."