Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7900 resensies.

Vosburg, Noord-Kaap

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Hiér is dit nog stil, en het mense tyd vir mekaar en verbygangers. Pragtigste skoon klein dorpie, baie goed onderhou."

Hanover, Noord-Kaap

Boutique Guesthouse Hanover

"Oulike, klein dorpie. Perfekte halfpad-stop vir die rit af Kaap toe of op Gauteng toe."

Hopetown, Noord-Kaap

Thorn Ikhaya Guest House

"Dit is die perfekte halfpad-stop as jy van Gauteng/Limpopo moet Kaap toe reis."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Kgalagadi uitsonderlik."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Pragtige, skoon dorpie met die mooiste ou geboue - heerlike eetplekke!"

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Hemel: Oubaas

"Die perfekte plek om te rus!"

Fraserburg, Noord-Kaap

Loveable Karoo Huisie

"Dit sal enige mens goed doen om daar vir die naweek te kom rus."

Colesberg, Noord-Kaap

Figtree Guesthouse

"Sorg maar net vir genoeg warm klere in die winter."

Williston, Noord-Kaap

Karoo Tranquillity

"Williston word relatief netjies in stand gehou. Verwag bedelaars. Kan nie regtig kommentaar lewer oor die veiligheid in die dorp, het gereeld SAP-voertuie in die woonbuurt sien ry."

Loxton, Noord-Kaap

Karoonag

"Pragtige, boomryke Karoodorp."

Calvinia, Noord-Kaap

Carmel Villa B&B or Self-catering

"Calvinia has an interesting history being a major trading centre for the region. It has a wonderful museum and a treasure of authentic heritage buildings. The people are wonderfully kind as well."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Niemand mag die "upmarket" restaurantjie 1989 langs die OK misloop die. Gehalte-koffie, super-ontbyte en koekverskeidenheid sal jy ver moet loop soek!"

Colesberg, Noord-Kaap

Travellers Joy

"I'd say its a great stop-over destination. Central between Johannesburg and Cape Town and close to the N9, as well to Graaff Reinet. I wouldn't necessarily plan Colesberg as an end-destination."

Askham, Noord-Kaap

Askham Chalets

"Die ontvangs en verwelkoming was fantasties."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Nie juis besoek nie, maar met Gariepdam ens. naby genoeg besienswaardighede."

De Aar, Noord-Kaap

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Die meeste besienswaardighede is toe en ons het letterlik net oorgeslaap en toe weer aangery. Kentucky is definitief 'n bonus op die dorp."

Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Guesthouse

"Pizza by Die Stalle baie lekker. Duur, maar toppings was meer as generous."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Die pad na Springbok is pragtig en baie goed!"

Springbok, Noord-Kaap

Liefland Cottages

"Dit is 'n baie mooier en groter dorp as wat ons verwag het. Ons was net 'n week te vroeg om blomme te sien maar natuurskoon die afstand werd!"

Richmond, Noord-Kaap

Be Blessed Selfcatering

"Daar is beslis ’n klompie juwele om in hierdie dorpie te ontdek. Gaan ondersteun gerus die Vetmuis Plaaskombuis, Perdemuseum en die Vleis Deli."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Falls Lodge & Camp

"By die Augrabies watervalle was alles net so skoon en netjies die natuurskoon was fantasties en vir 'n Suid-Afrikaner baie bekostigbare ingangsfooi."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"Op pad daarheen begin jy wonder of jy die regte bestemming gekies het. Lang pad en oop duine-vlaktes, maar Port Nolloth is 'n besoek werd - veral vir diegene wat ook hou van ons ryke geskiedenis!"

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Altyd ons oornagplek op pad na ons bestemming!"

Upington, Noord-Kaap

Just B Guest House

"Ek sal graag weer die gebied besoek en langer in Upington oorbly."

Williston, Noord-Kaap

Williston @ 21

"Tipiese Karoo-dorp. Manna Restaurant bedien heerlike kerrie-afval."

Williston, Noord-Kaap

Oliveira Self-catering Apartment

"Sou graag die Williston Mall en die eetplekkies wou besoek, maar Level 4. Dorpie lyk baie mooi."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Baie koud gewees, die vorige aand gesneeu (eerste keer in 'n lang tyd). 'n Oorslaap in die dorp word aanbeveel."

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Goeie middelweg slaapplek as jy Kaap toe reis."

Blad
Blad 115 - Wys 3421 tot 3450
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang