Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7926 resensies.

Hanover, Noord-Kaap

Boutique Guesthouse Hanover

"Hanover is 'n pragtige dorpie, ou huisies wat jou met nostalgie verwelkom. Dit is nie 'n toeristebestemming nie, maar 'n heerlike oornag dorpie vir reisigers."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Daar is baie bedelaars waar mens ook al stop in die dorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Do not get stuck in Colesberg on a Sunday. Ideal as an overnight stay."

Springbok, Noord-Kaap

Liefland Cottages

"Uitstekend geleë as basis om die Namakwaland te besoek, asook as oornagplek voor Namibië se grens."

Upington, Noord-Kaap

ChriZelo Self-Catering Overnight Units

"Al die moderne geriewe is in Upington. Sonskerm, hoed en ordenlike sonbrille as jy nie son en hitte gewoond is nie."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"The scenery is fabulous. Makes a convenient layover on trips between Cape Town and the far Northern Cape."

Richmond, Noord-Kaap

Be Blessed Selfcatering

"Pragtige plattelandse Karoo-dorp."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Improve the signage to Namaqualand National Park."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Victoria's Pride

"Klein dorpies het almal hulle eie bekoring. Die mense is vriendelik en help graag."

Vosburg, Noord-Kaap

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Hiér is dit nog stil, en het mense tyd vir mekaar en verbygangers. Pragtigste skoon klein dorpie, baie goed onderhou."

Hanover, Noord-Kaap

Boutique Guesthouse Hanover

"Oulike, klein dorpie. Perfekte halfpad-stop vir die rit af Kaap toe of op Gauteng toe."

Hopetown, Noord-Kaap

Thorn Ikhaya Guest House

"Dit is die perfekte halfpad-stop as jy van Gauteng/Limpopo moet Kaap toe reis."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Kgalagadi uitsonderlik."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Pragtige, skoon dorpie met die mooiste ou geboue - heerlike eetplekke!"

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Hemel: Oubaas

"Die perfekte plek om te rus!"

Fraserburg, Noord-Kaap

Loveable Karoo Huisie

"Dit sal enige mens goed doen om daar vir die naweek te kom rus."

Colesberg, Noord-Kaap

Figtree Guesthouse

"Sorg maar net vir genoeg warm klere in die winter."

Williston, Noord-Kaap

Karoo Tranquillity

"Williston word relatief netjies in stand gehou. Verwag bedelaars. Kan nie regtig kommentaar lewer oor die veiligheid in die dorp, het gereeld SAP-voertuie in die woonbuurt sien ry."

Loxton, Noord-Kaap

Karoonag

"Pragtige, boomryke Karoodorp."

Calvinia, Noord-Kaap

Carmel Villa B&B or Self-catering

"Calvinia has an interesting history being a major trading centre for the region. It has a wonderful museum and a treasure of authentic heritage buildings. The people are wonderfully kind as well."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Niemand mag die "upmarket" restaurantjie 1989 langs die OK misloop die. Gehalte-koffie, super-ontbyte en koekverskeidenheid sal jy ver moet loop soek!"

Colesberg, Noord-Kaap

Travellers Joy

"I'd say its a great stop-over destination. Central between Johannesburg and Cape Town and close to the N9, as well to Graaff Reinet. I wouldn't necessarily plan Colesberg as an end-destination."

Askham, Noord-Kaap

Askham Chalets

"Die ontvangs en verwelkoming was fantasties."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Nie juis besoek nie, maar met Gariepdam ens. naby genoeg besienswaardighede."

De Aar, Noord-Kaap

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Die meeste besienswaardighede is toe en ons het letterlik net oorgeslaap en toe weer aangery. Kentucky is definitief 'n bonus op die dorp."

Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Guesthouse

"Pizza by Die Stalle baie lekker. Duur, maar toppings was meer as generous."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Die pad na Springbok is pragtig en baie goed!"

Springbok, Noord-Kaap

Liefland Cottages

"Dit is 'n baie mooier en groter dorp as wat ons verwag het. Ons was net 'n week te vroeg om blomme te sien maar natuurskoon die afstand werd!"

Blad
Blad 115 - Wys 3421 tot 3450
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang