Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7900 reviews.

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Ons is baie erg oor die Kalahari en sy mense. Dis so rustig daar en die duine is 'n belewenis"

Northern Cape

InchCape

"Sal meer wildsplase vir oornag verblyf wou sien."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Ons ry altyd net deur Colesberg. Dit was aangenaam om te sien hoe inwoners laatmiddag in die strate stap. Pragtige dorpie."

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"'n Vriendelike provinsie met skoon lug, die skoonste seewater langs die RSA-kus, sy eie woestyn, berge, blommeprag in Namakwa, groen Karoo en reuk van kameeldoringhout op die vuur. Out of Africa ─ kom beleef dit!"

Vosburg, Northern Cape

Karoo Pomp

"Baie rustige dorpie en veilig."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Daar is baie meer op Colesberg te sien as wat baie mense dink."

Britstown, Northern Cape

Rooidam Cottages

"Nie regtig toeristebestemming nie!"

Carnarvon, Northern Cape

Die Skuilplek

"Goeie halfpadpunt tussen Karoo en Bloem."

Upington, Northern Cape

Kalahari Lion's Rest

"Ons het 'n heerlike bootreis op Sakkie se Arkie gehad op die rivier en natuurlik is 'n wynproesessie by Orange Rivers Cellars hoogs aan te beveel. Upington se museum is nog in goeie toestand and daar is heelwat heerlike restaurante om van te kies."

Victoria West, Northern Cape

Merino Junction

"Pragtige plaaslike Karoodorpie. Ons het dit nie regtig verken nie omdat ons oornag het en weer vroeg gery het."

Upington, Northern Cape

Schroderhuis Guest House

"Baie goed geleë langs die pragtige oranjerivier. Maak gerus 'n draai by die De Nachtuilen Guesthouse se koffieshop. Heerlike koffie en ontbyt. Die varsgebak het ook fantasties gelyk."

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Kgalagadi bly 'n besondere plek en jy kan dit kombineer met Augrabies Watervalle. Uitstekende verblyfopsies beskikbaar deur die webtuiste. "

Askham, Northern Cape

Askham Chalets

"Askham is a clean town, with a delightful coffee shop. Safe to walk around."

Augrabies, Northern Cape

SANParks Augrabies Rest Camp

"Worth a visit. There are several scenic walks in the park."

Victoria West, Northern Cape

Moonlight Manor

"All in all it was a lovely stay."

Keimoes, Northern Cape

Ikaia River Lodge

"Lieflike omgewing. Eg plattelands."

Colesberg, Northern Cape

Sunset Chalets

"Mooiste dorpie. Ons het begin uitkyk vir eiendom daar. Sal daarvan hou om daar af te tree."

Victoria West, Northern Cape

Merino Junction

"Spandeer meer tyd daar en knoop gesprekke aan met die plaaslike mense. Dis kos vir die siel en gee jou weer moed vir ons land en sy mense!"

Port Nolloth, Northern Cape

Dis Al! Akkommodasie

"Ons was teleurgesteld omdat geen van die restaurantjies oop was nie. Maar het gehoor dit was nie toeriste-seisoen nie."

Victoria West, Northern Cape

De Oude Pastorie Gastehuis

"Die droëwors by die slaghuis is baie lekker en die heuning daar te koop is heerlik. Skoon dorpie en almal doen moeite om besoekers tuis te laat voel."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Heerlike eetplekke bv. Die Plattelander."

Calvinia, Northern Cape

Die Blou Nartjie

"Mooi dorpie wat vir seker toeriste behoort te trek. Die Hantamberge is pragtig. Die dorp oor die algemeen skoon en netjies."

Colesberg, Northern Cape

Guinea-fowl Guest House

"I love Colesberg. The town has really grown beautifully. Thanks."

Colesberg, Northern Cape

Skietberg Lodge

"Die inwoners wat ons gesien het, het nie veel gehoorsaamheid aan die COVID-19-gesondheidsprotokol getoon nie "

Upington, Northern Cape

Versamelnes Guest Accommodation

"Wens dit was nader aan ons dorpie. Sou elke naweek gery het tot daar."

Kenhardt, Northern Cape

Kenhardt Hotel

"Die dorp is redelik netjies. Soos reeds genoem het ons oorgeslaap op pad huistoe. Ons geniet die plattelandse atmosfeer van die klein dorpies. As ons meer besoek stel dit hul in staat om voort te gaan. Covid het die klein plekke se ekonomie hard getref."

Page
Page 117 - Showing 3481 to 3510
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers