Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7900 resensies.
"Nice place to explore over a weekend. Mountain pass is spectacularly beautiful when it is green."
"Dit was 'n wonderlike ervaring om die gebied te besoek en in die plaaslike gasvryheid te deel."
"Port Nolloth was goed vir die wegbreek van alle bedywighede."
"Slegs oornagdorpie, maar ons het nie in die groter omgewing gekuier nie."
"'n Natuurwonder. Spyt dat ons nie al vroeër die valle ontdek het nie. Die restaurantpersoneel is baie vriendelik, kos heerlik en bekostigbaar, personeel by die hek het ons onmiddelik welkom laat voel. Alles baie skoon en netjies."
"Altyd lekker om in die Karoo/Calvinia te oornag. Uitstekende restaurant - Blou Granaat."
"Beautiful Karoo town with massive trees and a magnificent church building. Quiet rest on a long journey."
"Ongelooflike hoeveelheid gastehuise in Colesberg en die omgewing. Gariepdam is ook naby wat besonderse plek is om te besoek."
"Verbaas oor hoe skoon die dorp was op 'n Saterdag. Jammer dat daar min inligting beskikbaar is oor besienswaardighede ens."
"Askham is 'n Kalaharidorpie met opregte mense, in die winkels en by die petrolpompe."