Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7918 resensies.
"The town is the usual small town scruffy. But it has a lot of pretty churches and history in the town. It's a great mid point stop to Cape Town."
"Baie rustige dorpie met vriendelike en behulpsame mense. Sal weer teruggaan."
"Ons was 3 weke te vroeg vir die blomme! Sal beslis weer gaan. Mense is vriendelik en behulpsaam!"
"Daar is baie om te leer oor die Boereoorlog, die mense is vriendelik en dis 'n ideale stop op pad Namakwaland toe en ook direk op pad om die lenteblomme te besigtig."