Geverifieerde Resensie
Northern Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 315 resensies.
"Ons het nog nooit daar gaan vakansie hou nie, maar dit was regtig 'n wonderlike ervaring en daar is baie mooi plekke om te sien."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Bundu River Lodge"Dit is bietjie van 'n bekommernis hoeveel plakkerskampe reg langs die pad is vir kilometers aaneen op pad soontoe. Al is daar 'n groot muur gebou langs dit om hulle uit die paaie te hou, klim hul steeds oor die muur en maak gate daarin om oor of deur te klim. Vir veiligheid sal ek nie aanbeveel dat 'n mens in die nag daar deurry nie."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Die Kuierhuis"Weet nie van ander blyplekke nie, maar Kuierhuis is 'n moet."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Casa la Gracia"Three years ago the roads were in a terrible state. Now most of them have been tarred and the town is being upgraded. Name boards still needed."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Third Rock Guest House"Ek het nie eers geweet van die dorpie nie maar, sal beslis weer daar gaan bly oppad Kaap toe of indien ek enigsins in daai rigting ry, ry ek nie weer net verby nie."
"The destination is not all that great, but once you get to know the place and find out where everything is. It is quite easy to adapt. Everyone in the neighbourhood is friendly and eager go help. Having a car is a great benefit when staying in Dagbreek. "
"Kroonstad was eens op 'n tyd 'n wonderlike dorp, maar is ongelukkig nou 'n rommelhoop."
Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat
Jolani Guest House"The area was peaceful and it was a lovely break away from the busy Cape Town city life. Welkom needs more Halaal takeaways and restaurants though. "
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Bundu River Lodge"Ventersburg het twee groot vulstasies met winkels en eetplekke."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Casa la Gracia"Ek het deur Kroonstad gery en wat opgeval het is die swak toestand van die teerstrate en ten spyte van die droogte lekkende pype op pad na my verblyf. My indruk van die Kroonstad mense is dat hulle vriendelik en gasvry is en ek sal graag meer tyd met 'n volgende besoek wil spandeer."
"Ou gevestigde area met groot huise (wat mense gebou het toe daar nog geld was!) wat hulle tot gastehuise leen."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Third Rock Guest House"Besoek verseker die enigte SAPS meuseum wat nog oop is in SA. Die curator is 'n awesome mens. "