Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Northern Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 456 resensies.

Ventersburg, Noordelike Vrystaat

At Home Guesthouse

"Ventersburg is 'n deurgangsroete vir reisigers op pad na 'n bestemming verder in die land. Gerieflik geleë op die N1-roete."

Oranjeville, Noordelike Vrystaat

Vaaldam @ Sgt Pepper's

"Oranjeville se mense het my verbaas. Hul was vriendelik en gee 'n besonderse kleur aan 'n vakansie. Die dorp het pragtige nostalgiese winkeltjies waarin 'n mens kan verdwaal. Ons sal weer hierdie dorp besoek."

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Riverstay

"Baie vriendelike dorp en behulpsaam."

Naudeville, Noordelike Vrystaat

Villa Siesta Guesthouse

"Eiendomme in die woongebied is beslis modern en goed in stand gehou. Dit kom voor as veilige area."

Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Aurum House

"Daar is die nodige geriewe soos byvoorbeeld winkels en vulstasies naby. "

Panorama, Noordelike Vrystaat

Sandstone Gastehuis

"Ons het nie geleentheid gehad om die omgewing mooi te besigtig nie."

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Gaggle Inn

"Net deur gery, lyk netjies."

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Gaggle Inn

"Oulike klein dorpie. Goeie oorstopbestemming."

Panorama, Noordelike Vrystaat

Sandstone Gastehuis

"Ons het heel veilig gevoel in die buurt. Daar was geen probleem nie. "

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Elm Tree Stay

"Ons slaap graag oor op pad na ons vakansiebestemming. "

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Riverstay

"Heerlike wegbreekplek met alles wat jy nodig het."

Ventersburg, Noordelike Vrystaat

At Home Guesthouse

"The Parkrun team were friendly. "

Ventersburg, Noordelike Vrystaat

Die Gewel Self-catering Guest House

"Stil, net 'n deurry-dorpie seker vir baie mense soos ons. Wou hierdie keer graag stop en verken. Glad nie teleurgesteld."

Dagbreek, Noordelike Vrystaat

Lynhill Self-Catering Apartments

"Spar shopping centre is right across the street for any emergencies."

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Sevens Guesthouse

"Paaie in omgewing baie swak."

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Elm Tree Stay

"Paaie is in 'n haglike toestand!"

Oranjeville, Noordelike Vrystaat

Vaaldam @ Sgt Pepper's

"I find it a very interesting place, but the roads on the way there are unfortunately horrible."

Noordelike Vrystaat

Rebokkop

"So naby aan Gauteng. Die perfekte naweek weg so langs die rivier."

Odendaalsrus, Noordelike Vrystaat

Odendaalsrus House and Home

"Sal graag weer daar wil kuier en slaap."

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Vista del Rio

"Paaie baie slegte toestand, nie veel om te doen vir kinders."

Noordelike Vrystaat

Puruma Pride Lion Park

"Ek het al vergeet hoe rustig en mooi die Noordelike Vrystaat is. Fantastiese omgewing. "

Noordelike Vrystaat

Tava Lingwe Game Lodge

"Baie mooi gedeelte van ons pragtige land."

Ventersburg, Noordelike Vrystaat

Third Rock Guest House

"Vra vir Keith en hy sal jou al die besonderhede verskaf. "

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Casa la Gracia

"Strate vreeslike slaggate. Load shedding heeltyd terwyl ons daar was, elektrisiteit selfs buite load shedding af."

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem