Verified Reviews
Northern Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Free State
Rated 3.8 out of 5 based on 315 reviews.
Ventersburg, Northern Free State
Die Gewel Self-catering Guest House"Stil, net 'n deurry-dorpie seker vir baie mense soos ons. Wou hierdie keer graag stop en verken. Glad nie teleurgesteld."
"Spar shopping centre is right across the street for any emergencies."
Oranjeville, Northern Free State
Vaaldam @ Sgt Pepper's"I find it a very interesting place, but the roads on the way there are unfortunately horrible."
"Ek het al vergeet hoe rustig en mooi die Noordelike Vrystaat is. Fantastiese omgewing. "
Ventersburg, Northern Free State
Third Rock Guest House"Vra vir Keith en hy sal jou al die besonderhede verskaf. "
Kroonstad, Northern Free State
Casa la Gracia"Strate vreeslike slaggate. Load shedding heeltyd terwyl ons daar was, elektrisiteit selfs buite load shedding af."
Kroonstad, Northern Free State
Arcadia 4 Star Guesthouse"Ek dink nie dit kan meer wees as bestemming vir funksie of oornag nie."
St Helena, Northern Free State
Strelitzia Guest House"Is in Welkom gebore in 1955, is daar weg einde 1973. Eerste keer weer in Welkom gekom gedurende 2011. Weer nou in 2019 en die mooie stad is in 'n toestand! Die strate val uitmekaar uit, potholes groter as wat mens kan dink, die vuilgoed hope lê orals op sypaadjies! Regtig geskok om die stad in so 'n toestand te sien!"
Kroonstad, Northern Free State
Casa la Gracia"Die gate in die paaie gee 'n wrang smaak in 'n mens se mond veral as jy daar opdaag met 'n voertuig wat meestal geskik is vir 'n hoofweg."
Kroonstad, Northern Free State
Oppi-Koppi Gastehuis"Dit is 'n vriendelike, Afrikaanse dorp met juwele om te ontdek en funksies en markte wat gereeld plaasvind."
Ventersburg, Northern Free State
Die Gewel Self-catering Guest House"Wat daar is, was gerieflik vir ons gewees."
"Dit is rustige omgewing. Mooi natuur, maar ons het ook tot die besef gekom reën is oral bitter nodig."
"Mooiste dorpie - Parys. Gaan besoek gerus O's Restaurant - onder teenaan die Vaalrivier 'n "cocktail bar" (Die Plek). 'n Móét doen aktiwiteit is die river rafting op die Vaal - beslis 'n avontuur om te onthou."
Ventersburg, Northern Free State
At Home Guesthouse"Die dorp is verwaarloos. Ek was met heimwee vervul om al die ou huisies so vervalle te sien. Dit was goeie fotomateriaal! Die ligging aan die hoofpad maak dit ideale oorslaapplek. "