Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6227 reviews.
"Ons het die rustigheid baie geniet. Kinders ry fiets in die strate. Mooiste staproetes in en om die dorp."
"Wat 'n lekker klein dorpie. In die midde van ander dorpe soos Napier, Aghulas en Arniston wat ons gaan verken het."
"Baie goeie bestemming met variasie van dinge om te doen. Ons het die Fernkloofdagstaproetes baie geniet en tot by die berghut gestap. Die uitsig daarvandaan is ongelooflik."
"Die voetslaan-pad al langs die see vanaf Grotto strand tot Vermont is 'n pluspunt! Dit is lekker om te sien hoeveel persone daarvan gebruik maak en al die honde wat die daaglikse wandeling geniet. Genoeg eetplekke om van te kies asook wynplase."
"The closeness to Agulhas is a benefit. It is also close to Struisbaai for a seaside experience."
"As jy soek vir 'n rustige kuier by die see is Bettysbaai die plek vir jou."
"Thank you for our lovey stay in Hermanus. A beautiful, peaceful place filled with wonderful people."
"Ouers woon al jare daar. Beslis een van ons land se mooiste dorpe en fantastiese vakansiebestemming."
"Very quaint, quiet little town with the most friendly people. Lovely view from Pili Pili Restaurant."
"Bereikbare naweekbestemming as gevolg van goeie paaie en ligging. Natuurtoerisme wat nie gekommersialiseer is nie."
"'n Bestemming wat verkwikking vir die siel bring, met alles wat jy in 'n groot stad sou kry om jou verblyf 'n belewenis te maak."
"Highly recommend Swellendam as a travel destination. Beautiful mountains and the town holds everything that you would need."
"Baie mooi dorp en gewoonlik heelwat om oor 'n naweek te doen. Ongelukkig was ons daar tydens level 4 lockdown en kon nie te veel rond beweeg nie."
"Voel impak van beperkings, veral restaurante. Mense vriendelik. Interessante winkeltjies. Spar soos 'n Woolies binne, het my beïndruk."