Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6061 resensies.

Hermanus, Overberg

Dolphin Apartments

"Regtige baie pragtige plek. Baie skoon omgewing."

Bredasdorp, Overberg

Haus Barbara Guest House

"Wat 'n lekker klein dorpie. In die midde van ander dorpe soos Napier, Aghulas en Arniston wat ons gaan verken het."

Hermanus, Overberg

Karibu Self-catering Accommodation

"Baie goeie bestemming met variasie van dinge om te doen. Ons het die Fernkloofdagstaproetes baie geniet en tot by die berghut gestap. Die uitsig daarvandaan is ongelooflik."

Gansbaai, Overberg

Zeezicht Oceanfront

"Pragtige, rustige dorp."

Overberg

Fossil Hills Stone Cottage

"Dit is iets om te beleef."

Hermanus, Overberg

Kockies

"Die voetslaan-pad al langs die see vanaf Grotto strand tot Vermont is 'n pluspunt! Dit is lekker om te sien hoeveel persone daarvan gebruik maak en al die honde wat die daaglikse wandeling geniet. Genoeg eetplekke om van te kies asook wynplase."

Greyton, Overberg

Poplier Huis

"Greyton is absoluut die moeite werd om te besoek."

Pearly Beach, Overberg

Glipsie By Die See

"Baie rustige area. Goed om te herlaai van die gewoel van die stadslewe."

Swellendam, Overberg

A Hilltop Country Retreat

"Vir seker een van die lekkerste dorpe!"

Arniston, Overberg

Zandleegte

"Een van die mooiste dorpies in ons omgewing met die vriendelikste mense."

Bredasdorp, Overberg

Old Sam's Cottage

"The closeness to Agulhas is a benefit. It is also close to Struisbaai for a seaside experience."

Bettysbaai, Overberg

Listening Wind Self-catering

"As jy soek vir 'n rustige kuier by die see is Bettysbaai die plek vir jou."

Greyton, Overberg

Hemelsbreed Farm

"Opregte juweel. Sal beslis weer soontoe gaan."

Witsand, Overberg

Barnacles

"Geen ordentlike winkel. Nella se winkel het alles, maar ai."

Hermanus, Overberg

Beach Cottage 2

"Thank you for our lovey stay in Hermanus. A beautiful, peaceful place filled with wonderful people."

Hermanus, Overberg

138 Marine Beachfront Guesthouse

"Ouers woon al jare daar. Beslis een van ons land se mooiste dorpe en fantastiese vakansiebestemming."

Witsand, Overberg

Waves Of Witsand Guesthouse

"Very quaint, quiet little town with the most friendly people. Lovely view from Pili Pili Restaurant."

Struisbaai, Overberg

Alkantsee

"Struisbaai-omgewing is asemrowend en perfek vir 'n wegbreek."

Overberg

Glen Eden Farm Guest Cottages

"Bereikbare naweekbestemming as gevolg van goeie paaie en ligging. Natuurtoerisme wat nie gekommersialiseer is nie."

Hermanus, Overberg

Sit-en-kyk

"'n Bestemming wat verkwikking vir die siel bring, met alles wat jy in 'n groot stad sou kry om jou verblyf 'n belewenis te maak."

Bettysbaai, Overberg

Jock's Cabin

"Pragtige dorpie, mense hulpvaardig en gasvry."

Swellendam, Overberg

Die Skaapkraal

"Highly recommend Swellendam as a travel destination. Beautiful mountains and the town holds everything that you would need."

Swellendam, Overberg

Dolittle Cottages

"Baie mooi dorp en gewoonlik heelwat om oor 'n naweek te doen. Ongelukkig was ons daar tydens level 4 lockdown en kon nie te veel rond beweeg nie."

Greyton, Overberg

Mount Grace Country House

"Voel impak van beperkings, veral restaurante. Mense vriendelik. Interessante winkeltjies. Spar soos 'n Woolies binne, het my beïndruk."

Struisbaai, Overberg

Old Cape Last Trading Post

"Was net lekker ondanks winter was als die moeite werd."

Kleinmond, Overberg

La Mer

"Clean town. Safe town to be in."

Overberg

Treyntjes Rivier Cottages

"Pragtige natuurskoon."

Hermanus, Overberg

Sandbaai Woonstel

"Lekker plekke om te besigtig. Alle winkels en restaurante is daar, asook die mark, walviskyk en die geleentheid om net lekker te stap en die uitsig te geniet. 'n Baie goeie area om bietjie weg te breek van die gejaag van die stad en sy gewoel."

Blad
Blad 100 - Wys 2971 tot 3000
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang