Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6267 reviews.
"A wonderful place, best of all worlds, old-world charm with the mountain and sea just around the corner."
"Die nuwe inkopiesentrum en restaurant (Earth) digby Langezandt was 'n aangename verrassing."
"This place is like heaven on earth. Too beautiful, clean and peaceful."
"Pragtige plek. Heerlik om daar te gaan ontspan vir 'n paar dae om die natuurskoon en rustigheid te ervaar."
"It is a lovely, peaceful place. Just the place to be to unwind and enjoy the surroundings. Lovely lagoon and kayaks to enjoy."
"Was buite seisoen daar en baie stil. Sal aanbeveel aan mense wat rustigheid en natuurskoon soek."
"Rustige kusdorpie, ideale basis vanwaar die omgewing verken kan word. Uitstekende restaurante."
"Witsand het uitgebrei, baie mooier huise word daar nou gebou. Bring net jou eie water saam. Daar is 'n paar lekker goed om te doen in die omgewing. Goeie strand."
"Agulhas has a great fish and chip restaurant. The lighthouse, the 2nd oldest in SA, was interesting and seeing the light working at night was a delight. De Mond Nature Reserve not far away is a good spot for birding. We were fortunate to see the Damara Tern & the Terek Sandpiper. We also saw Denham's Bustards in the field on the way to the Reserve."
"Dis baie veilig - selfs die bouers hinder niemand nie. En dit kry jy nie dikwels nie."
"Defintief 'n besoek werd. Restaurante en coffee shops se diens is puik. Die mooiste natuur om jou met historiese geboue en geskiedenis. Mooiste geskenkwinkels en art shops."
"Buite-seisoen is dit veilig en die hemelse stilte met net die see en rivier is uitsonderlik!"