Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6226 resensies.

Caledon, Overberg

Ammabed Accommodation

"Daar is heelwat om te doen en te bekyk. Ons het die eens wêreldbekende natuurtuin besoek en kon sien waarom dit so 'n uitsoekplek in vergange jare was. Dit is nog steeds iets baie besonders en die moeite werd om te besoek, al is dit nie meer in dieselfde toestand as wat dit in sy glorietyd was nie."

Gansbaai, Overberg

Alambra Beach House

"Not the greatest town. Shops are not well stocked and restaurants are below average. Also don't feel safe. However, Stanford and Hermanus are close and have a completely different story."

Vermont, Overberg

Beach Cottage 1

"Pragtige plek wat nie een van ons geweet het bestaan nie."

Pearly Beach, Overberg

Sandy Feet Self-catering Accommodation

"Pragtige mense en veilige plek. Sal beslis aanbeveel."

Witsand, Overberg

Kuiergat

"Visvangparadys en gawe, behulpsame inwoners."

Witsand, Overberg

The Beach Flat

"Baie mooi en skoon!"

Witsand, Overberg

At The Whales Witsand

"Veilige vakansiebestemming. Vriendelike inwoners."

Suurbraak, Overberg

Believers Destiny Getaway

"Roads can do with an upgrade but other than that it was awesome super awesome."

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"Moenie Coffee on the Rocks in De Kelders misry nie, nie net is dit die mooiste uitsig nie, maar die lekkerste kos en die kelners soos Danielle is uiters behulpsaam, vriendelik en hulle is hartsmense wat jou sommer tuis laat voel in die restaurant."

Kleinmond, Overberg

245 Main Road

"Fantasties sal weer 'n plek bespreek."

Agulhas, Overberg

Speedo's en Crocs

"Mooi dorpie, en baie om te doen. Skoon strande en vriendelike mense. Baie lekker restaurante om by te eet."

Onrus, Overberg

Karibu Self-catering Accommodation

"Lovely place and everything is conveniently close by such as the beach, mall etc."

Agulhas, Overberg

Eureka 12

"Visit Agulhas a few times, always having a great time and stay."

Swellendam, Overberg

Kwetu Guest Farm

"Pragtige dorp, vriendelike mense."

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"Sal Gansbaai beslis weer besoek."

Overberg

Strandveld Vineyards Cottages

"Sal baie mooi wees wanneer die kanolalande blom."

Bettysbaai, Overberg

Penguin Walk

"Bettysbaai kort net 'n goeie restaurant."

Gansbaai, Overberg

Casey's Landing

"It's an amazing little community where you'll experience peace and tranquility."

Overberg

Saffron Cottage

"There are so many things to do and see. Excellent food and wine along with the never-ending wonderful views make Overberg a great destination for a holiday."

Greyton, Overberg

Fiore Greyton Accommodation

"What a lovely and vibrant place to go to."

Bettysbaai, Overberg

Streams Cottage

"Ons bly gereeld in Bettysbaai, is altyd tevrede en kuier lekker."

Gansbaai, Overberg

SeaKaya

"Lieflike plek."

Greyton, Overberg

Via's B&B

"It's beautiful."

Witsand, Overberg

Suzys Accommodation

"Lekker restaurant teen die see, naby genoeg aan Heidelberg en ander plekke as die weer jou weghou by die see."

Blad
Blad 18 - Wys 511 tot 540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang