Verified Reviews
Panorama Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Panorama Route
Rated 4.5 out of 5 based on 1589 reviews.
"Pleasant, relaxing vibe. Woodsman complex has great bar and restaurant, charming and quaint bookstore downstairs with stunning gift shop and coffee shop, all owner/family managed and run."
"Pragtig wonderlik en sal weer besoek, maar ongelukkig nie weer dieselfde bestemming nie."
"Graskop nog steeds een van my gunstelingplekkies. Ons was bitter teleurgesteld in die diens wat ons by die Graskop lift/swing restaurant ontvang het. Die supervisor was ongeskik en die kelnerin het baie swak diens verskaf. Hulle sal moet werk maak daaraan of gaan baie kliënte verloor. "
"The mountains and scenery are absolutely beautiful, however the town seems a little bit slow and desolate. "
"Verlief op Kaapsehoop sal graag elke jaar wil teruggaan. As jy 'n staptoer wil geniet en die Waterval wil besoek is dit perfek. Die perde bly my gunsteling en natuurskoon en mense van Kaapsehoop is vriendelik en maak dit lekker om saam hul kuier."
"The Graskop area itself seems like a very unsafe area with extremely bad roads. Only 1 Spar in the area. No known restaurants. And all the restaurants in the area are very pricey! "