Verified Reviews
Panorama Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Panorama Route
Rated 4.5 out of 5 based on 1589 reviews.
"Sabie is maar Sabie, alles is daar beskikbaar, banke, OTM'S en brandstofstasies, Spar, Shoprite en ander winkels. Moenie vergeet van die Pakistan-winkels nie. Hulle is ook daar."
"Elke persoon moet tenminste eenkeer in hul leeftyd Sabie gaan bekyk. Dis baie mooi. "
"Wonderlike plek met klomp natuurlike juwele. Baie lekker geswem in die rotspoele en baie mooi staproetes."
"Die paaie is in 'n baie slegte kondisie met baie slaggate. Onthou om kontant te hê vir watervalle en ander besienswaardighede. Dra ten alle tye veiligheidsgordel hulle boet jou selfs al is jy in die parkeerarea. "
"Sabie is a quiet and safe place. It only lacks food outlets like McDonald's, Spur or even Steers. "
"Most shops and restaurants are not open during the week. However, still a lovely destination."