Geverifieerde Resensie

Parys

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parys bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 944 resensies.

Parys

Riverbush Lodge

"Gaan nog hier aftree!"

Parys

Riverbush Lodge

"Many interesting shops and galleries. Will have to return to see the rest of Parys."

Parys

Schilbach House

"Dis 'n lieflike dorp met oulike winkels wat vir almal voorsiening maak. Lekker eetplekkies. Fun2chino was 'n hoogtepunt vir ons 3-jarige seuntjie."

Parys

Schilbach House

"Ons het gegaan vir die Sunshine Golf Tour - het dit baie geniet!"

Parys

Le Grand Chateau

"Op naweke 'n heerlike vakansie atmosfeer!"

Parys

The Dell

"Just love it!"

Parys

Savannah Game & River Retreat

"Parys is 'n liefelike dorp met pragtige winkels en restaurante wat almal geniet."

Parys

A Mountain View Country Estate

"Dit is die ideale plattelandse dorpie om deur die strate te drentel en by al die winkeltjies in te loer. 'n Paar glase wyn te drink en na al die motorfietse te kyk wat in die straat afry."

Parys

A Mountain View Country Estate

"Parys het verskillende besienswaardighede wat deur die loop van 'n dag besigtig kan word. Dit is 'n rustige, ontspannende atmosfeer."

Parys

Otters' Haunt

"Clarens in een lang straat... met 'n rivier. As jy hou van snuffel, antieke goed en kuns, net die regte plek om te besoek."

Parys

The Dell

"Baie lekker plek om oor te slaap as jy die volgende dag in Johannesburg moet wees."

Parys

The Dell

"Met ons aamkoms in Parys was dit reeds donker die aand. Ons het aanvanklik gedink dis dalk beurtkrag dat die dorp so donker is totdat ons besef het dat net hier en daar 'n straatlig brand. Sou dink vir 'n dorp met so besige deurvloei van verkeer moes die hoofstraat se ligte darem almal gebrand het! Die winkeltjies maak in die daglig darem op vir die donker strate in die aand."

Parys

Mirabel Guesthouse

"Die Hoi Polloi restaurant was ongelooflik. Kan dit beslis aanbeveel."

Parys

Mirabel Guesthouse

"Het ons tyd daar geniet. Lekker gedwaal tussen die winkeltjies. Wye verskeidenheid goedere te koop."

Parys

Savannah Game & River Retreat

"As jy genoeg tyd het; is daar altyd nog 'n antiekewinkel om in te loer; ek het alles en nog wat gekry wat op my "shopping-lys" was. As jy een van die restaurante wil besoek op 'n naweek; maak seker jy het bespreek; dit kan 'n probleem veroorsaak."

Parys

Otters' Haunt

"Pragtige vakansiedorp, vriendelike mense asook skoon strate. Geen bedelaars by robotte of stopstrate nie. Rustige omgewing en skoon vars lug. Restaurante te kies en keur. Lieflike dorp."

Parys

The Dell

"Om elke hoek en draai is daar iets om te doen. Mooi stad en vriendelike mense, wat meer wil mens hê op 'n wegbreek :) "

Parys

A Mountain View Country Estate

"Parys is pragtig en daar is baie dinge om te doen."

Parys

A Mountain View Country Estate

"Lekker gesnuffel in die oulike winkeltjies!"

Parys

A Mountain View Country Estate

"Pragtige dorpie, heerlikste biltong."

Parys

The Dell

"Baie besienswaardighede. Vriendedlike dorp. Defnitief 'n MOET om te besoek."

Parys

Doringbos Lodge

"Genoeg lekker eetplekke. Oulike winkels."

Parys

The Dell

"Aangename plek met lekker snuffelwinkels en eetplekkies."

Parys

Mirabel Guesthouse

"Baie besienswaardighede."

Parys

A Mountain View Country Estate

"It was gladdening to see the streets have been repaired since the last time we were there. Interesting little shops and very friendly people."

Parys

A Mountain View Country Estate

"Ons geniet Parys elke keer as ons daar gaan kuier. Ons is mal daaroor om in al die pandjieswinkels rond te loop en bring elke keer 'n vrag oudhede terug huis toe."

Parys

Rietpoort Cottages

"Parys is 'n pragtige plattelande toeristedorpie."

Parys

A Mountain View Country Estate

"Baie mooi en rustige omgewing."

Blad
Blad 31 - Wys 901 tot 930
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang