Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3556 resensies.
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Marine Drive 49"Sal moontlik aanbeveel vir skoonmaakdienste as dit 'n lang verblyf is."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Doornberg Guest Farm"Beste plek om by Doornberg te slaap omdat dit so naby is van die dorpie af!"
Cannonville, Sarah Baartman-distrik
Settle Inn Self-catering Accommodation"Unfortunately only a few restaurant options in Colchester. Very short drive to Port Elizabeth though. "
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
SANParks Addo Rest Camp"Lots of litter and rubbish on the road to the park gives a very bad impression. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Pebbles Beach Cottage"Daar is nie veel om te besigtig nie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Wil nou net oppak en daar gaan bly. Hele gesin het dit baie geniet. "
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Tranquillity Inn"Pragtig, lekker rustige strand en goeie restaurant by die see. Rustig en lekker naby aan groter strande."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Wonderlike ouwêreldse dorpie. Ons het aan die Lanternfees deelgeneem en in die aanddeur die dorp gestap. Hoogtepunte was die Uilhuis en die fossielmuseum wat wêreldklas is."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Everyone should just go!"
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
Oyster Bay Inn"Oyster Bay in the summer over December and January is a wonderful quiet place to stay if you need to get away from the rat race. It's not Jeffrey's Bay with lots of noise. I would recommend if you plan to go to Oyster Bay make sure you take all the essentials since there is no big shops like in Jeffrey's. There is however a small local shop and restaurant that has all the basics. The gravel road there is pretty ruff and you don't want to drive it up and down everyday, so make sure you plan your trips. All and all, a nice safe place to go for a family holiday."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Aberdeen Self-Catering"Besonderse plek in die Karoo. Die is vir seker ons permanente oorslaap plek in die toekoms. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam en die akkommodasie is super netjies, skoon, gerieflik en 'n absolute plesier om daar te kon oorbly. Sien uit na ons volgende oorslaap."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Nagenoeg"Ek wil Nieu-Bethesda net vir myself hou. Dit is te goed om te deel."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Sea Kaya"Lekker vakansiebestemming. Personeel van winkels is so vriendelik en opgewek."
Paradise Beach, Sarah Baartman-distrik
Marine Paradise Guest House"Dit is baie veilige en rustige omgewing."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
DeMist Beach Cottage"Baie lekker omgewing, baie om te sien en te doen."
Colchester, Sarah Baartman-distrik
Parkview Safari Lodge"Op aanbeveling van Parkview het ons die Sunset River Cruise saam met Wayne gaan doen, was baie lekker en duine-klim by die see was hoogtepunt."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Nieu-Bethesda was 'n aangename verrassing. Ons kan die boekwinkel en deli wat ons besoek het, beslis aanbeveel. Ons sal weer hier kom kuier."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
A Stone's Throw Accommodation"Die plek is prentjiemooi. "