Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3383 reviews.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."'n Aanbeveling om die mooi eenvoud weer raak te sien en jou siel te voed."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Mal oor die plekkie. Baie interessant en ons eerste keer daar en sal vir seker terug wees."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Aloe Manna Self Catering Guest House"Dit is 'n heerlike vakansie bestemming."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Lekker om die rustigheid van die Karoo te kom ervaar."
Parsons Hill, Sarah Baartman District
Eden Road Guest Suites"Baie sentraal geleë, ideaal vir die besigheidsreisiger."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"'n Karoojuweel! 'n Gasvrye dorp wat is wat hy is, onopgesmuk en hartlik. Die Uilehuis 'n diep-dink en weer-dinkplek, maar verseker nie die enigste besienswaardigheid nie. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Baie interessante dorp met heelwat te sien en te doen."
Paradise Beach, Sarah Baartman District
Paradise Self-Catering Units"Vir iemand wat hou van die buite lewe en diere is dit die plek waar jou hart sal rus! Pragtige stil natuurskoon omgewing."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Party huisies word sleg verwaarloos. Maar gaan seker by elke klein dorpie so. "
Perridgevale, Sarah Baartman District
Hunters Lodge"Close to the Green Acres Mall and Nelson Mandela Bay Stadium."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
84 on Himeville"Die winkels, strand en kerk is loopafstand en die mense in die omgewing is baie vriendelik."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Baie mooi en skoon dorp."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
84 on Himeville"Baie still woon gebied skoon en netjies. Gerieflik naby die see en vis water vir die manne wat hou van hengel."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Zonnenstrahl Guesthouse"Enigste om die klein karoo dorpie te “voel” is om hom te kom ervaar. Hier waar tyd nog kom stilstaan het. Kos vir die siel. "
Summerstrand, Sarah Baartman District
Algoa Guest House"Always a lovely area of Port Elizabeth, right on the beach with a fabulous beachfront to run and cycle, in safe and secure surroundings. Let's not forget all the restaurants!"
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Ek is van Aberdeen, gebore en amper daar groot geword. Aberdeen is in my bloed. Nie meer die bedrywige dorpie wat dit vroeër jare was nie. Rustig, ontspanne en lekker uitspan plek met 'n boek in die hand."
Newton Park, Sarah Baartman District
Bhotani-on-Newton Lodge"Het aandete by 'n restaurant net 1 km in Pickeringstraat af geëet by The Old School Grill en die aand baie geniet. Nou nie "gourmet kos" nie, maar die steak was goed voorberei en bediening vinnig en vriendelik. Kon ook so bietjie inkopies in Greenacres Mall, net verder af in die straat, gaan doen. "
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Dit is 'n pragtige dorp."
Wavecrest, Sarah Baartman District
The Bushwillow Jeffreysbaai"Die strate het aandag nodig en die straatname se aanwysers kort duidelike verf."
Addo Elephant Park, Sarah Baartman District
River Front Estate"Daar is beslis baie om te sien. Deur self te ry, kon ons 2 keer deur die areas ry en kon ons baie wild sien."