Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3402 resensies.
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Jessie's Place"Behalwe die see en strand (baie rotsagtig) is daar nie veel om te doen nie, maar as jy wil rus is dit die regte plek om af te skakel."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Allemann se Huisie"Daar is heelwat om te doen en te sien op Nieu-Bethesda en mens het meer as een dag nodig om alles in te neem. Ek beveel die bestemming vir baie mense aan om te gaan ervaar en ontdek."
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
19 Long Island"Great place to have a holiday. It offers many things to do and the restaurants are very good."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Aberdeen Self-Catering"As mens oor 'n naweek in Aberdeen oornag kan eetplekkies 'n probleem wees aangesien alles toe was. Gelukkig het ons heerlike vleis gekry om te braai by die klein kafeetjie en op die einde 'n feesmaal geniet. 'n Mens moet net voorbereid kom wat kos aanbetref. Ons sal weer daar oornag."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Lieflike plek wat ver bo my verwagtinge was. Definitief aan te beveel vir 'n vakansie. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Goeie inkopiesentrums en ander besienswaardighede. Lieflike omgewing."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Seester Strandhuis"Baie goeie eetplekke, maar treurige paaie -vol slaggate."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
The Royal Steytlerville"Dorpie is skoon en netjies, het baie potensiaal."
Patensie, Sarah Baartman-distrik
Highview Guesthouse"Uitstekende opsie vir verblyf na Baviaans. Die Ripple In Hotel is 'n moet. "
Humewood, Sarah Baartman-distrik
Chapman Hotel & Conference Centre"Saans moet 'n mens maar versigtig wees in die omgewing. Bedags geen probleem en binne loopafstand van strande, Bayworld en stadmuseums. "
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Lekker interessante vakansieplek."
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Semane Lodge"Klein dorpie met 'n rustige atmosfeer. Jy gaan soontoe om van die stad af weg te kom. "
Mill Park, Sarah Baartman-distrik
Bibury Cottage"Sentraal en naby Greenacres- en St George's-hospitale."
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
River Front Estate"Dit was 'n eerste besoek en die moeite werd."
Patensie, Sarah Baartman-distrik
Ripple Hill Hotel"Die omgewing met die lemoen- en nartjieboorde is pragtig."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Jenny's Guest House"Was a little disappointed as G-town is looking a little run-down. "
Ferreira Town, Sarah Baartman-distrik
Waterkant 2"Net te veel eetplekke. My gewig is weer mooi op pad suide toe. Maar is dit nie waarvoor vakansies is nie?"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Paxton Hotel"Weer was wonderlik en die mense gaaf en hulpvaardig, word nie verniet die vriendelikste stad in Suid Afrika genoem nie."
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
Addo African Home, Restaurant and Safari"Baie mooi. Beslis die moeite werd om te besoek."
Patensie, Sarah Baartman-distrik
Ripple Hill Hotel"Almal groet mekaar in die verbygaan op straat. Mooi omgewing - lyk na 'n lekker plek om te bly."
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm"Don't miss out on a visit to Kontrei Kombuis for the best "roosterkoek" ever! "
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Bethany Farm"Jy moet lief wees vir die natuur, son en buitelewe om hierdie juweel opreg te kan waardeer."