Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 1982 reviews.
"Baie lawaaierig met taxi's en mense wat alkohol misbruik by die getypoel oor naweke. Hulle gebruik selfs die publieke area as 'n toilet, alhoewel daar fasiliteite beskikbaar is wat skoon en netjies gehou word."
"Pennington is a quaint and lovely destination, with beautiful beaches and awesome coastal greenery. Pity that the roads in most parts are in need of a lot of work!"
"Great beach - really good on budget since the activities are so affordable as well as the near by restaurants. A really nice place to relax and enjoy quality time with the family."
"Great area with unique natural attractions and beautiful scenery and environment."
"Ons was baie beïndruk na al die negatiewe kommentaar wat ons ontvang het oor Margate."
"Pennington se strate is in 'n benarde toestand. Pennington self is skoon en mens voel lus om 'n ruk daar te kuier. Dit was wonderlik om te sien hoe die mense stap of fiets ry. Kyle se kos by die Ski Club met sy diere-vriendelike fasiliteit en pragtige uitsig het ons ’n paar maal teruggelok! Ons het ook baie lekker kos met kaaskoek geniet as wegneemete by die Kiosk. (Diere word nie, toegelaat nie maar indien mens vooraf reëlings tref, is daar genoeg plekke wat wel diere toelaat.) Hopelik is die strande oop vir ons volgende besoek. Die gemeenskap kan met rede trots wees op hul dorp. Bravo!"
"Weens Covid-regulasies kon ons nie na die swemstrand faan nie. Hibberdene het alles wat nodig is, maar gerieflike aankope van goeie gehalte is beter by Port Shepston."