Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4353 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
278 on Main"Clarens is lovely and clean and such a safe town, and so much to do and see. Best restaurants with such great variety to choose from. "
Ladybrand, Drakensberge, Suid-Afrika
Cranberry Cottage"Behalwe vir die slaggate in die pad is dit 'n baie mooi dorpie met mooi ou huise."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Goedgeleë"Windmill restaurant is beslis 'n besoek werd, die kos en bediening is van uitstaande gehalte."
Rhodes, Drakensberge, Suid-Afrika
Swallows Nest Chalet"Pragtige omgewing. 'n Moet vir enige reisiger."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Paddocks 6"Clarens is 'n baie rustige dorpie, lekker om rond te loop, kuns is fantasties. Mense is vriendelik."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
By the Way Gastehuis"Pragtige klein dorpie met die mooiste goedjies om te koop! "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
The Clarens Country House"Clarens is uniek en veral gedurende die week nie te besig nie. Daar is lekker eetplekke en baie om te besigtig en te doen in die omgewing. Naweke is dit te besig."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Cottage Pie"As far as Clarens goes we love it. My adult children are ready to give up Jozi for a home in Clarens. The surrounding area has much to offer in the way of sightseeing, hikes and other towns to see. Absolutely beautiful."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
De Ark Mountain Lodge"Ons gaan elke jaar Clarens toe vir die bierfees en geniet altyd die atmosfeer in hierdie prentjiemooi plek!"
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Arpa Guest and Trout Farm"Gaan probeer Plaasstoep restaurant, Ginger Pig en Fouriesburg Country Inn. Uitstekende vriendelike dorp."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Mont Rouge"Ons kuier al die afgelope 17 jaar in Clarens op 'n gereelde basis en sal aanhou om in die toekoms daar te gaan kuier en ontspan."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"Ken Clarens goed, heerlike omgewing, ons hou van die berge."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rosewood Corner"Easily accessible, however some of the roads to Clarens need to be attended to, too many potholes! The people are very friendly and helpful. There is a varied choice of restaurants to suit your palate. We have been to Clarens in both winter and summer and have enjoyed both visits."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Collett House"Clarens bly een van die mooiste en lekkerste plekke in ons land om te besoek."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
The Courtyard Guest House"Love Clarens! Hope to become a resident soon."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Lekker naby Lesotho grens, Clarens en Golden Gate."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
La Bri"Pragtige dorpie, parkeer jou voertuig en loop van winkel tot winkel, daar is iets vir almal."