Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Willow Villas"Dis werklik een van daai dinge wat op jou bucket list moet wees. Explore Clarens."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Cottage Pie"Clarens is 'n uitstekende toeristedorpie. Baie om te sien en doen. Baie staproetes in die omliggende berge ook."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rooiberg View Clarens"Clarens is a small town with losts of activity and eat out places."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Great mountain views."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Woodlands Retreat Private Property"A lovely little town. Pity the road from Johannesburg to Clarens via Vereeniging was so bad with all the potholes."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
La Poste Apartment"Vierde kuier in Clarens en daar is altyd iets nuut om te sien en doen. Pragtige dorpie wat mooi skoon gehou word deur die gaste en inwoners."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Mountain Villa 238"Aangename atmosfeer - lekker baie kuierplekke, maar plek-plek duur vir 'n Vrystaatse plattelandse dorpie. Biltong ens. is bv R400/kg. So daar is van die plekkies wat bietjie die hand byt wat hulle voed, gegewe dat hulle afhanklik is van die toeriste. Maar as mens Clarens eenmaal 'n jaar vir 'n naweek besoek, is dit seker nie te duur nie (veral as mens dit vergelyk met jou brandstof om daar en terug te kom). Ry net die N3 tot by Warden en dan na Clarens. Die pad tussen Heilbron en Sasolburg is in 'n bedenklike toestand en blybaar onveilig (veral saans)."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
One The Mews"Clarens is een van die mooiste dorpies in Suid-Afrika, en ons het ons tyd daar verskriklik baie geniet."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Odendaal’s Ridge"It is a very nice town and very friendly, I just wish the roads were maintained better."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Titanic View - Place of Peace"Clarens is a magical town. The people are friendly, the food and coffee are delicious and the entertainment delightful!"
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Oranje Guest Farm"Was 'n lekker stil wegkomkans en sal beslis weer gaan."
"The Southern Drakensberg is a great place to visit for mountain landscapes, rivers, trout fishing and mountain biking. Always a treat to see something different. It was disappointing that the cheese shop had closed down."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Hannic's Retreat"Many things to do in the area. Plan your visit ensuring you cover all your interested activities."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Mountain View Manor"Clarens is 'n omgeedorp. Dit is 'n spesiale dorp wat baie het om te bied."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"Roter Hahn se pryse was bietjie baie belaglik. Ons baie lekker by die brouery gekuier en geëet. Die kos daar is uitstekend en waarde vir geld."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
La Bri"Vriendelike dorp, iets vir almal. Die enigste klagte is die diens in restaurante. Oor die algemeen baie stadig."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
de Minimalist House"Beautiful town, great for hiking and exploring."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
414 Rose Cottage"Beurtkrag word klokslag toegepas, drie maal per dag vir die hele dorp. Die internet/WiFi het gesukkel om te herstel na 'n kragonderbreking maar dit was 'n algemene probleem in die dorp."
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
Adel Cottage"Baie besienswaardighede en winkeltjies om te besoek. Enigste negatiewe kommentaar is dat daar die tyd van die jaar baie voorbrande gemaak word in die omgewing."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
aha Alpine Heath Resort"Absolutely beautiful and majestic."