Verified Reviews
Drakensberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg
Rated 4.3 out of 5 based on 1154 reviews.
"We didn't spend much time exploring the immediate area, but it was breathtakingly beautiful."
"Very friendly little town. We went to the local Winterton pub at the Bridge Hotel. What a great experience. Lovely little shops all around and the scenery is amazing."
"Ons het nie regtig in Fouriesburg rond gekuier en gery nie omdat ons van ver af gekom het. Dus moet ons weer 'n kuier reël om die dorp te gaan verken."
Northern Drakensberg, Drakensberg
Mont-Aux-Sources Hotel"Die ligging is baie goed en die uitsig uitstekend. Baie te doen vir die jonger geslag. Die pad na die hotel is wel teerpad maar vol erge slaggate."
"Was vriendelik verras deur die klein dorpie en sy mense. Was deel van die Joberg2C bergfiets resies. Definitief een van my gunstelingplekkies nou."
"It is quaint and had good Saturday activities. The Drakensberg Boys Choir was fabulous. A great must see."
"Vriendelike mense! Die dorpie is maar aan die uitrafel, maar kyk by dit verby en jy bevind jouself in die heel mooiste deel in die hele Suid Afrika. "
"Ons was net daar vir Mighty Men Maluti, maar was geskok om te sien daar is nie 'n ketting winkel soos 'n Spar of iets en ook nie 'n wegneemeetplek soos KFC, alhoewel ons besef dis 'n klein plaasdorp so meer verwag. "
"The Eastern Free State is a beautiful part of the world with gorgeous mountain views. I live in the Northern Drakensberg and so am spoilt with mountain views, but these were incredible!"
"If you are looking for a quiet restful holiday this venue is ideal. Other activities are numerous for the more adventurous holiday maker."
"Dit is sover die mooiste deel van die Drakensberge vir my. Daar is baie om te doen en sien. Mens moet vir ten minste 5 dae gaan. Ons gaan weer terug, my hart het daar agter gebly. "
"Die Op-die-stoep restaurant was baie oulik en kon steeds kos bedien al het hul beurtkrag gehad. "
"Die dorpie moes eens baie netjies gewees het maar is nou effe vervalle, met slaggate in die pad. Ek sal egter The Grind restourant wil noem as 'n plek om by te gaan eet. Fantastiese kos en goeie pryse. Netjiese plek."
"Ontsettende mooi ligging hoewel daar nie baie is in die vorm van aktiwiteite nie. Naby genoeg aan Clarens en Golden Gate om verskeie aktiwiteite te geniet. "