Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Clarens Retreat"Baie oulike country dorpie, het als wat jy nodig het en die diens by al die plekke was puik. Lekker plekkie om weg te breek en rustig te raak en tog as jy wil is daar so baie om te doen."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Die Kruik"Ons woon nou wel 'n klipgooi van Clarens af, maar dit is heerlik om vir 'n naweek soontoe weg te breek!"
Rosetta, Drakensberge, Suid-Afrika
Glen Ormond Guest House"Goed geleë binne die Midland Kronkeling. Goeie basis om verskeie besienswaardighede te besoek."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
The Tin Shack"Nice little town. For a town that depends so heavily on tourism though, the general customer service is lacking. People are definitely doing you a favour by serving you."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Larola Terraces"Clarens is delightful. A welcome break from city life. It is clean, unique and the food was good everywhere! Sugar & Cinnamon, Gasto and Mosaic Pizzeria all come highly recommended restaurant wise. One thing we learnt is that, on a busy long weekend, bookings at restaurants are essential. For adrenaline junkie fun we would recommend Outrageous Adventure’s off-road racing buggies - great fun and good value for money!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Arundel Studios"Fantastiese dorpie. Sal teruggaan in die somer."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Zwartmodder"Absoluut verruklik. Die omgewing is kos vir die siel, die mense vriendelik en die ervaring positief. Sal beslis weer in Clarens gaan nes skrop as die stadsgewoel te veel raak."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Views"Die atmosfeer gee kalmte oor 'n mens. Soveel uitgerus en unieke dinge gesien."
Rhodes, Drakensberge, Suid-Afrika
Amanzi Empilo Bungalow"Lovely town lacking tourist traffic. We had good food and drink at Walkerbouts restaurant. Beautiful scenery and stunning mountain passes make it a shame this town is not more busy."
Rhodes, Drakensberge, Suid-Afrika
Walkerbouts Inn - Rhodes"Die mooiste klein plekkie, weg van die stad se gejaag. Baie rustig."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Jovali"Gaan eet gerus ontbyt by Art de Cafe, met pap en wors en kampkoffie (koffie met kondensmelk), en heerlike aandetes by die Highlander."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Accommodation @ The Spa"Clarens is ongelooflik mooi. Ideaal vir 'n naweek-wegbreek!"
Champagne Vallei, Drakensberge, Suid-Afrika
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"A "visit again and again" kind of destination! "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Linwood Guest Farm"Soos altyd - kunstenaars heaven en goed vir die siel. En natuurlik Purple Union, jou sjokolade is great. En sommer alles saam met hierdie pragtige dorpie is awesome - love it."
Champagne Vallei, Drakensberge, Suid-Afrika
The Goodland Cottages"Ons het 'n 40 minuut rit met Westline se helikopter gedoen. Die vlug rondom die pieke en die valleie gee 'n mens 'n heel nuwe ervaring van die oorweldigende landskap, en hoe klein 'n mens is!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Woodlands Retreat Private Property"Jammer daar is net een supermark en geen banke nie. Nie een van die besighede het Amex-kaart aanvaar nie. Het die winkeltjies baie geniet. Dit maak Clarens uitsonderlik. Ons het Clarens en Goldengate baie geniet."
Champagne Vallei, Drakensberge, Suid-Afrika
Ingwe Cabin @ iKhayalamafu Nature Reserve"'n Moet en 'n belewenis, daar is genoeg om jou besig te hou."