Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Talking Trees Self-Catering House"Baie rustige toeristebestemming."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Hannic's Retreat"Altyd lekker om in Clarens te kuier, alleen of saam met vriende."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Stonehaven Clarens"Baie geniet. Was eerste keer, maar nie die laaste keer nie."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
The Courtyard Guest House"Ons geniet elke keer ons besoek aan Clarens en ontdek altyd iets nuuts. Die hele dorpie het 'n heerlike atmosfeer en ons ontspan heerlik."
Champagne Vallei, Drakensberge, Suid-Afrika
Treks, Trips & Trails"So baie om te doen, so min tyd. Het veral die Raptors vertoning geniet."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
God's Gift Self-catering Cottage"A place to clear your head and mind, relax and enjoy yourself."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Views"Wat 'n mooi dorpie met unieke winkeltjies en eetplekke. Ons kon ure deur al die plekkies snuffel."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Cottage 1 @ Gentle Presence"Ek love Clarens! Een van die mooiste klein dorpies in Suid-Afrika."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Vista 70 Clarens"Lovely, quaint town, will go back often for sure."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Die Kruik"Clarens bly maar 'n wenner. Elke keer dat ons daar kuier dan sê ons, ons moet weer kom."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Camelroc Guest Farm"Go and experience the restaurant Di Plaas Stoep."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Clarens Retreat"Baie oulike country dorpie, het als wat jy nodig het en die diens by al die plekke was puik. Lekker plekkie om weg te breek en rustig te raak en tog as jy wil is daar so baie om te doen."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Die Kruik"Ons woon nou wel 'n klipgooi van Clarens af, maar dit is heerlik om vir 'n naweek soontoe weg te breek!"
Rosetta, Drakensberge, Suid-Afrika
Glen Ormond Guest House"Goed geleë binne die Midland Kronkeling. Goeie basis om verskeie besienswaardighede te besoek."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
The Tin Shack"Nice little town. For a town that depends so heavily on tourism though, the general customer service is lacking. People are definitely doing you a favour by serving you."