Geverifieerde Resensie
Swakopmund
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Swakopmund bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 110 resensies.
"As see uitsig nie belangrik is, is dit heerlik stil en buurt is netjies met Spar naby vir benodigdhede."
"Naby aan Swakop se middedorp, strande, Dome met sportaktiwiteite en message/spa geriewe by nabygeleë hotel."
"Vineta is sentraal geleë in Swakopmund, naby alles wat 'n toeris of sakereisiger nodig het, maar stil en rustig."
"Pragtige geboue, rustige atmosfeer, mooiste uitsig van balkonne af."
"Lieflike dorp met baie besienswaardighede en lieflike winkels. Die mense is vriendelik en hulpvaardig."
"Oor die algemeen - by die winkelkies was mense baie vriendelik en behulpsaam met 'n glimlag, die dorp het netjiese en skoon voorkoms, sal dit aanbeveel vir mense wat die eerste keer Namibië toe gaan. Ons het nou wel nie 'n vis gevang nie, maar ons het die reën in die woestyn gevang en lekker "suntan". Kos is wel baie duur so maak seker jou beursie is goed gepak vir die trippie. "