Geverifieerde Resensie
Waterberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1592 resensies.
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
LaPumba"Die mense wat in Leeupoort Vakansiedorp bly is baie vriendelik en baie behulpsaam."
"Dorpie nie veel om oor te sê nie, maar die omgewimg is mooi en genoeg ander akkommodasie om na toe te gaan."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Savanna"Hemel in die bos. Sien so baie wild en die hele vakansiedorp is baie mooi."
"I don't think they have the big 5 in the Waterberg, though I may be mistaken. It's not the Kruger park for sure, but if you are looking to just get away from a busy city life and just be able to enjoy the bush then this is the place."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
LaPumba"Very cold in winter, pack in extra blankets and jackets."
"Die dorp is vuil en word nie onderhou byvoorbeeld in vergelyking met Mokopane."
"Gaan gereeld na Mabalingwe, en het in verskeie eenhede al tuisgegaan en altyd was dit puik."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Bigfoot 248 Mabalingwe"Pragtige natuurskoon, sal definitief aanbeveel."
"Passop vir die winter en die somer en soek die maande tussen in. Nee, dis werklik een van ons land se mooiste en lekkerste vakansieplekke en word sterk aanbeveel."
"The golf course and club was very enjoyable. Must come back to better the score."
"Vaalwater as dorp het verrassende sakeondernemings om inkopies vir toer gerieflik maak."
"Sou net graag dat hulle jou vooruit sê as jy in klok dat jy aktiwiteite vooruit moet gaan bespreek."
"The drive is quite far but set off early and you won't be disappointed, the nature is beautiful in that part of our country."