Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 1592 reviews.
"I struggled getting help with parts/places to repair my car because resources are so limited in this area, as it is a small town. The part I needed was very small, but not available. I had to get help from Pretoria."
"We were on a gholf tour and found the area to be central to golfing destinations."
"Gaan nie veel aan in hierdie dorpie nie, veral nie na 3 in die middag nie. Sou graag wou gaan uiteet Sondagaand, maar moes maar wegneemete kry."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Bigfoot 248 Mabalingwe"Beslis die moeite werd om hier te kan ontspan!"
"Soos al ons klein dorpies is dit deesdae maar verniel en hulle kan gerus die dorpie bietjie skoon maak. Gelukkig bly mens darem 'n entjie buite die dorp."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Bigfoot 248 Mabalingwe"Wonderlik om weg te breek na Mabalingwe. Pragtige natuurskoon en genoeg eetplekke. Vriendelike diens van al die personeel. Die Mbali Spa was ook 'n heerlike bederf."
"Moes FNB toe gaan om 'n kaart te vervang. Wat 'n wonderlike positiewe ervaring. Van die bankbestuurder wat jou by die deur kom ontvang tot die wonderlike uitgebreide diens deur die teller! Vyf-ster-diens."
"I wouldn't rate the town of Mookopong so much, but the surrounding areas have a lot to offer and is within 2 hours drive from Johannesburg."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Ifafa 732 Akkommodasie"Small, very friendly community! I especially appreciated the lady at the veggie shop being friendly and helping us on a Sunday afternoon past business hours! Great place. Everyone needs to see this town."
"Meeste van die besienswaardighede in die area is toe, ons neem maar aan as gevolg van Covid. So daar is nie juis veel om te doen nie."
"Good roads and clean streets. Spectacular mountains and plenty of wildlife."
"Ons gids (Jan) was fantasties op die wildrit. Waterberg 'n baie mooi plek."