Geverifieerde Resensie

Waterberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1592 resensies.

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Leeupoort Plaashuis

"’n Besonderse bederf weg van alles af. Definitief my gunsteling vakansieplek. Veilig en skoon met baie diere en vriendelike mense."

Mookgopong, Waterberg

Wilgeboomsdrift Safaris

"Small town with essentials available. Carry specialty items as it may not be available in town."

Bela-Bela, Waterberg

Valencia 7-B

"There are not much extra activities around."

Waterberg

@Mabalingwe Itaga Safari Lodge - PRM134

"Ander Waterberg plekke soos Zebula en Mabula het ek al baie besoek, omtrent 2 tot 3 keer per jaar, en hulle is uitstekend nog geen probleme gehad nie!"

Waterberg

Thaba Lenaka 1

"A lot of the places were run down or not open, I am assuming a tragic consequence of COVID, as a result, there was not much to really do in the area. However it was a great place to just unwind."

Waterberg

Phumuza Bush Lodge

"It a place that I can come back to again, and recommend to others. We had a wonderful time. The place was peaceful, clean and relaxing. Thank you Sharon for your hospitality."

Bela-Bela, Waterberg

Klip en Kristal Guest House

"Baie mooi plekke om te besoek op die Thabazimbi pad uit en naby geleë aan blyplekke."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Lekker vir 'n vinnige wegbreek."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie

"Enjoyable travel destination."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Wild is volop in die Mabalingwe Game Reserve, het die self drive-opsies geniet."

Vaalwater, Waterberg

Mashudu Private Game Lodge

"Dis 'n baie klein dorpie met die nodigste winkels."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie

"Lots of activities in the area, Google is your friend to find the hidden gems."

Bela-Bela, Waterberg

Flamboyant Guesthouse

"Municipality must do proper housekeeing."

Waterberg

Sandstone Valley Fairview Lodge

"Dit is 'n beeldskone area en ons het die view rerig geniet. Ek sal definitief weer gaan."

Rooiberg, Waterberg

Rooiberg Resort

"Uitstekende waarde vir geld!"

Bela-Bela, Waterberg

Marula Oase

"Hou niks van dorp self nie. Baie onveilig gevoel. Gebruik maar nuwe mall net buite dorp."

Bela-Bela, Waterberg

Hoogland Spa Resort

"Heerlike plekkie vir 'n vinnige wegbreek. Lekker restaurante en heerlike warmbronne. Stop gerus by “Toeka se dae” net voor jy by dei dorp inry. Heerlikste kaaiings en lekker speelplek vir die kinders."

Bela-Bela, Waterberg

Stay @ Go Bela Bela

"Die dorp self is bietjie verwaarloos maar alles buite die dorp is nog baie mooi."

Waterberg

Mabalingwe - Dream Of Nature

"Great place with many things to do without leaving the reserve. Caters for different types of travel needs. Great entertainment area within the reserve."

Waterberg

Bona Kgole Bushveld Lodge

"Everything about this place is wonderful."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Vir Altyd

"Pragtige en rustige wegbreek. Sal die vakansiedorp vir almal aanbeveel."

Mookgopong, Waterberg

AAA Rose Garden Gastehuis

"Baie besige klein dorpie. Te min goeie winkels daar."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Dit is n lieflike ou dorpie - hy het die nodige winkels en alles is relatief naby geleë."

Vaalwater, Waterberg

Bosveldrus Gastehuis

"Dit was ons eerste besoek aan die Waterberg, maar vir seker nie die laaste nie. Die natuurskoon van die area, maar ook die mense van Vaalwater was ’n wonderlike ervaring."

Blad
Blad 31 - Wys 901 tot 930
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang