Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Calitzdorp, Wes-Kaap

The Calitz

"Ongekunsteld en rustig. Mens ry so maklik net deur, maar die dorpie het net soveel om te bied soos van die ander dorpe op Roete62."

Riversdal, Wes-Kaap

Central Boutique Hotel Guesthouse

"Dorp benodig regtig 'n opknapping. Strate is onnet."

George, Wes-Kaap

The Farmhouse

"George is sentraal geleë wat besoeke aan baie ander plekke langs die kus, sowel as in binneland, maklik bereikbaar maak."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Lekker vissersdorpie. Sal beslis weer daar gaan kuier."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Glipsie By Die See

"Mooi plek on walvisse te kyk."

Montagu, Wes-Kaap

Kango Gastehuis

"Netjiese plattelandse dorp wat in almal se behoeftes voorsien."

Drieankerbaai, Wes-Kaap

Green Point Self-Catering Studio

"Heerlike stil gebied. Naby verskeie toeriste aantreklikhede."

Malgas, Wes-Kaap

Breede Getaway

"The perfect place to relax and unwind with family."

Gansbaai, Wes-Kaap

Harbour View

"Its very relaxed and peaceful but just not enough eating out places."

Die Boord, Wes-Kaap

Curious Giraffe

"Baie goed geleë, naby winkel sentrum en Medi-Clinic Hospitaal. Veilige omgewing met mooi parke vir die kinders."

Robertson, Wes-Kaap

De Hoop Cottages

"Afgesien Robertson heelwat bied, is dit so geleë dat al die omliggende dorpe ook sonder baie ekstra ry besoek kan word."

Gansbaai, Wes-Kaap

Saxon Lodge

"Aangename en baie interessante plek om te eksploreer, veral De Kelders en die hawens. Blue Room Restaurant uitstekend! My steak (Espetada) lekkerste wat ek in 5 jaar gehad het - 'dinner' daar die hoogtepunt van ons besoek."

Sedgefield, Wes-Kaap

Deja Vu Cottage

"Ons het by Montecello geëet en dit is vir my een van die beste restaurante in die land. Die kos was ongelooflik.Sedgefield is 'n juweel van 'n dorpie op die Tuinroete. Verblyf en eetplekke is net die beste."

Myoli Strand, Wes-Kaap

Kiewietjie Cottages

"Sal definitief aanbeveel."

Paarl, Wes-Kaap

Madeliefie

"Mooikelder Day Spa as well as Tee Under A Tree are also two are must visit jewels of the Paarl."

Paternoster, Wes-Kaap

Bokkoms Guest Flat

"Dis 'n pragtige rustige kusdorpie met die mooiste natuurskoon."

Riversdal, Wes-Kaap

Korentepoort Dam

"Baie rustige en pragtige plek."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Bakgat Blyplek

"Baie aangename oornagplek, die weer is baie lekker en natuurlik 4 Sheep restaurant het puik kos en baie vriendelike personeel."

Citrusdal, Wes-Kaap

Kunje Guest Farm

"Vriendelik, maar klein."

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Doringbaai is 'n bekoorlike en piepklein plekkie wat jy sommer tjop-tjop kan deurstap. Die ewe pragtige Strandfontein is ongeveer 7 km van Doringbaai geleë vir diegene wat die omgewing wil verken."

Houtbaai, Wes-Kaap

Bullrush Cottage

"To go out for dinner you have to know were to go, the centre is ot that cosy. For exploring the Cape, it is well situated. If you like to go for a drink in the evenings I would choose a different spot."

Plattekloof, Wes-Kaap

Upstairs Selfsorg Akkomodasie

"Vir ons plattelandse mense is die stad maar effe raserig, maar ons kon met gemak aan die slaap raak en het heerlik gerus snags. Die ligging is heerlik sentraal en naby aan goeie winkelsentrums en die lughawe."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Kussinkie

"As die natuur in jou are is, is 'n besoek aan die Karoo Nasionale Park ook die moeite werd."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Hemel op Aarde Villa

"As jy stilte en rustigheid soek is Dwarskersbos die ideale plek."

Blad
Blad 1018 - Wys 30511 tot 30540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang