Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Clanwilliam is baie sentraal geleë wanneer die doel van jou vakansie blomme-kyk of Cederberge of Muisbosskerm of Weskus is. Dis 'n bedrywige dorp met alles wat jy nodig mag kry. Net-Marie se Rooiboshuis is 'n definitiewe besoek werd asook die Floris Restaurant waar ons lekker geëet het. Clanwilliam het ook een van die mooiste Sparwinkels waarin ons al was. "
"Hou van die rustige dorp-atmosfeer. Goeie basis om ander dorpe en plekke van belang in omgewing te besoek."
"Pragtige vriendelike plek. Alle inwoners waarmee ons kontak gehad het was baie vriendelik en baie netjiese skoon dorp."
"A quirky place with wonderful surrounds, but it needs better places to dine - or at least advertise such places more widely."
"It is an ideal location to explore Cape Town and the surrounding towns such as Muizenberg, Simonstown, Cape Point, Groot Constantia, Kirtstenbosch, Table Mountain, etc. "
"Pragtige dorpie met vele bedrywighede in die onmiddellike omgewing. Meiringspoort is asemrowend mooi en die publieke badkamers is pynlik skoon en netjies. 1ste klas toeriste-aantreklikheid."
Great Brak River, Western Cape
Dwarswegstrandoord"Julle dorp is pragtig. Hou dit so en ons gaan julle nog baie jare ondersteun!"
"Dit was so lekker op die plaas by the Cottages ons het op die ou end min ander besienswaardighede besoek."
"Clanwilliam het ons harte gesteel. Dis 'n baie spesiale dorpie met wonderlike mense. Bid julle kry gou reën."
"Aangenaam verras. Pragtige kustuine, mooi wandelpaadjies en baie skoon. Lekker geëet by Issabellas."
"Prins Albert het kompetisie hier! Perfek geleë om Meiringspoort, Oude Muragie en Seweweekspoort pas te besoek. Lekkerste omelette van ons lewe geëet by the Village Trading post."