Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.
"Dit was so mooi om mense met hulle honde op die strand te sien loop. Dit is puik."
"Baie mooi, rustig en vriendelike mense. Sal almal aanbeveel om ten minste eenkeer in hul lewens dit te gaan bewonder."
"Baie plekke om te besoek nie ver uitmekaar uit nie. Krokodilplaas was baie pret."
"Kommetjie is baie sentraal en naby aan wonderlike besienswaardighede in hele omgewing. Die uitsig is pragtig en die omgewing bied maklike toegang tot winkelsentrums, restaurante en motorhawens. "
"Wyk bietjie af van die meer bekende en besoek die ander baie besonderse plekkies."
"Het daar groot geword, altyd wonderlik. Sal baie graag meer tyd daar wou deurbring. Dit bly 'n heerlike ervaring om deur die strate en die distrik te ry. "
"Pragtige dorpie. Alles is stapafstand. Heerlik geëet by Karoux, by Carol's Pub gekuier, wyn geproe by Lord's Wines en McGregor Wines."
"Paarl is 'n pragtige juweel. Doen beslis moeite om rond te ry. Riebeeck Kasteel is net daar naby is 'n moet-besoek-plek."
"Worcester is a very friendly town and I will make sure to make more trips there during the year. "
"Heroldsbaai is 'n wonderlike plekkie om weg te breek van die stad se geraas."
"Mal oor Wildernis. Ons is fietsryers en het baie veilig gevoel op pad na Knysna. Die natuurskoon is 'n belewenis. Sal graag weer in Wildernis gaan kuier."
"Baie mooi en goeie omgewing om 'n wegbreek te maak. Hier kan jy jouself weer vind."
"A small town with old established businesses, the local economy isn't growing and it depends on tourists. Very friendly and respectful community. The only problem is the amount of street children that hassle you for tips to wash or watch your car. "
"Stellenbosch is 'n heerlike toeristebestemming, maar net baie duur. "