Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18830 resensies.
Manie B. - 10th October 2017
staying in Caledon, Wes-Kaap
Baie mooi omgewing!
Lida S. - 10th October 2017
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Lekker!
Dirk V. - 10th October 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn is 'n baie aangename dorp en die mense is baie vriendelik! Daar is baie om te sien en doen in en om die dorp! Wens ons kon langer bly, maar ons sien julle gou weer!
Hes-mari H. - 10th October 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Mooiste dorpie ooit!
Trishka L. - 10th October 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
We went to feed the elephants - it was a wonderful experience. But didn't get to do much as we were there for a wedding, Definitely returning.
Chris Alwyn B. - 10th October 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met baie karakter! Maak gerus 'n draai!
Lynette E. - 10th October 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ons het die museum besoek, wat baie interessant was, en verskeie eetplekke besoek. Die kos was oral heerlik, die pryse billik en die dorp merkwaardig skoon en netjies.
Pieter S. - 9th October 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Sodra die padwerke klaar is, gaan dit weer die lekker bestemming wees wat dit was.
Barbara B. - 9th October 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Lieflike, interessante dorp met asemrowende natuurskoon en besienswaardighede.
Martin D. - 9th October 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
As jy kan, gaan mid-week om die walvisse te sien en in die dorp rond te dwaal! Heerlike restaurants, 'n wonderlike aanbod aan boekwinkels en meer top kunsgalerye as wat jy op twee hande kan tel.
Zahraa S. - 9th October 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is an unknown, yet beautiful treasure. The people are very nice, the vibe of the people by the beach is great and the quaint heartiness of small villages is fantastic.
Marius A. - 9th October 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Sien uit daarna wanneer die paaie klaar is om weer te gaan.
Ivan Harold V. - 9th October 2017
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Dit is 'n baie veilige, netjiese en stil gebied. Kan dit aanbeveel vir enige een.
Japie V. - 9th October 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige, skoon plek met fantastiese argitektuur en winkeltjies wat 'n mens ure kan besighou.
Andre S. - 9th October 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie, het dit geniet. Lekker eetplekkies, rustig en stil.
Ronel T. - 9th October 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Verkwikking vir enige mens se siel.
Renier V. - 9th October 2017
staying in George, Wes-Kaap
Baie mooi en rustig. Weg van stad se gewoel.
Willie M. - 9th October 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is die mooiste en rustigste kusdorp! Sal definitief weer eendag soontoe wil gaan. Net jammer die mooi natuur word ontsier met al die "mansions" wat nou gebou word!
Amanda J. - 9th October 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Ek was baie beïndruk met Swellendam - wat 'n pragtige dorpie. Sal beslis weer kom!
Kobus M. - 9th October 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
A lovely clean town to visit with lots to see and friendly people.
Roshan P. - 9th October 2017
staying in Swartland, Wes-Kaap
Die Swartland is 'n besonderse toeristebestemming.
Romancia R. - 9th October 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is mooi.
Evonne N. - 9th October 2017
staying in George, Wes-Kaap
George jou lekker plek!
Christelle V. - 9th October 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Paarl is waarlik 'n bekorende stukkie Wes-Kaap wat elke toeris se asem sal bekoor. Baie besienswaardighede en lekker kuierplekkies.
Nadia S. - 9th October 2017
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Wonderlike restaurante en winkels in Sentraal Stellenbosch.
Allison H. - 9th October 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Die dorp bied 'n verskeidenheid eetplekke, winkels en aktiwiteite.
Gillian M. - 9th October 2017
staying in Vermont, Wes-Kaap
A small and quiet place, ideal for a few restful days.
Roderick R. - 9th October 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Was aangenaam verras met die plek, klein maar pragtig. Die na-middag wind is baie erg! Die lagoon gee nogal pret. Lekker plekkie om te besoek.
Annette S. - 9th October 2017
staying in George, Wes-Kaap
Die mooiste skoonste dorp met die mooiste geboue wat baie mooi in stand gehou word. Mens kan sie die Stadsraad hou hulle hand op die dorp. Pragtige plek met die vriendelikste en behulpsame mense. Baie goed geleë met pragtige strande binne kort afstande. Die lughawegeboue is pragtig skoon en funksioneer absoluut professioneel. Ons is baie beïndruk met George.
Martine B. - 9th October 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Heerlike strand vir gesinne. Veilig op die strand, maar ouers moet ooghou oor kinders wat in see swem.
Tania E. - 9th October 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Rustige see vakansie. Tieners is dalk bietjie verveeld, want daar is nie baie vir hulle om te doen.
Lynette R. - 9th October 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Beste tyd gehad - baie walvisse met kalfies gesien.
Carmen M. - 9th October 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ek sal beslis weer ‘n draai in Prins Albert gaan maak!
Hannelie B. - 9th October 2017
staying in Helena Heights, Wes-Kaap
Naby Somerset Mall en die lughawe is binne 20 min bereikbaar.
Ezelle M. - 9th October 2017
staying in Uniondale, Wes-Kaap
Baie lekker en rustige dorpie.
Christiaan C. - 9th October 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Dit is 'n pragtige dorpie met die mooiste ou geboue. Die natuurskoon van die omgewing en die ligging van die dorp maak dit ook lekker om met 'n kamera rond te stap. Daar is altyd iets moois om af te neem.
Devaney K. - 9th October 2017
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Ek hou baie van die eetplek The Standstone. Almal is vriendelik en die plekkie se kos is baie lekker.
Janneke G. - 9th October 2017
staying in Table View, Wes-Kaap
Awesome area to stay. Out of the craziness of the busy town centres, but still centrally located to get to many places quickly!
Linus S. - 9th October 2017
staying in Woodbridge Island, Wes-Kaap
Baie sentraal!
Erica N. - 9th October 2017
staying in Table View, Wes-Kaap
Skoon, veilig, pragtig! Baie publieke vervoer en winkels.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za