Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 30452 resensies.
Noeline V. - 4th February 2020
staying in Rosendal, Wes-Kaap
Beautiful and tranquil area.
Chanel D. - 4th February 2020
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Great little breakaway town. Locals are friendly and very welcoming.
Shamiela B. - 4th February 2020
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Feels like heaven!
Abraham E. - 4th February 2020
staying in Piketberg, Wes-Kaap
Uitstekend. Sonder twyfel is dit 'n baie veilige omgewing en die mense is baie bedagsaam.
Nokuthula Z. - 4th February 2020
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
It gets quite cold. But the location is absolutely beautiful and worth every cent spent.
Lize B. - 4th February 2020
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Dit is baie mooi en lekker om daar te wees.
Michelle J. - 4th February 2020
staying in Franskraal, Wes-Kaap
For a quiet getaway only, nothing for 30 km each side.
Douw S. - 4th February 2020
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Hawe-ontwikkeling bied heelwat vermaak.
Kobus D. - 4th February 2020
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
`n Oord om weer te besoek.
Rynette P. - 4th February 2020
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Love die seaview.
Glaudi S. - 4th February 2020
staying in Kleinbaai, Wes-Kaap
Pragtige, rustige buurt met die mooiste see-uitsigte.
Samantha Z. - 4th February 2020
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Ek sal dit aanbeveel vir dié wat rêrig 'n Greek island experience wil ervaar.
Deon G. - 4th February 2020
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Dit is 'n ongelooflike lekker dorpie met die beste wyne en atmosfeer.
Karna P. - 4th February 2020
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Pragtige omgewing, perfek vir uiteet en wyntoere.
Wilmarie S. - 4th February 2020
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Pragtig.
Roelene W. - 4th February 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Beautiful, quiet village.
Prof G. And (Mrs) Prof A J T. - 4th February 2020
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Most pleasant place with its own atmosphere.
Jaco V. - 4th February 2020
staying in Strand, Wes-Kaap
Dit is altyd lekker om daar te wees,veilig. Asemrowend.
Melanie B. - 4th February 2020
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Dis 'n mooi plek, ek sal net nie weer na Goblins Creek toe gaan nie.
Chris D. - 4th February 2020
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie mooi rustige dorpie.
Carin B. - 4th February 2020
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Gansbaai is uniek! Amper ouwêrelds vasgevange vissersdorpie.
Janene V. - 4th February 2020
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Enigste nadeel is dat daar nie regtig winkels is nie en groot inkopies moet by Stilbaai gedoen word. Die plek is baie skoon en veilig.
Shireen C. - 4th February 2020
staying in Robertson, Wes-Kaap
Wow! What an amazing place to visit. Beautiful wine and fruit farms and very friendly people. We were impressed with one particular wine farm and the beautiful garden of Van Loveren.
Rozelle P. - 4th February 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Baie vriendelike mense en pragtig.
Simone S. - 3rd February 2020
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
Gehoor dis baie meer onveilig as gedink het. Ons het selfs 'n paar mannetjies sien rond staan en lyk asof hulle up to no good was. Dit is steeds mooi en ons het lekker gekuier, geëet en gestap daar.
Kevin L. - 3rd February 2020
staying in McGregor, Wes-Kaap
Great destination for young and old. We frequent on a regular basis because of family and friends who live here, but The Courtyard and their live entertainment bring us back every month - a growing institution for music lovers.
Keith D. - 3rd February 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein - too many mansions and no seaside town feel.
Soria A. - 3rd February 2020
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Tergniet is naby om te ry na Mosselbaai en George, maar ver genoeg van alles om rustig en veilig te ontspan.
Hendrik G. - 3rd February 2020
staying in Strand, Wes-Kaap
Visvang, stap langs die see en swem.
Georgina V. - 3rd February 2020
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Baie rustig en jy kan lekker ontspan.
Desireé D. - 3rd February 2020
staying in Buffeljagsrivier, Wes-Kaap
A beautiful area. Would have loved easier access to the river.
Candice V. - 3rd February 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Stunning location all round - the perfect fisherman village close to Cape Town. One of our favourite spots.
Petro R. - 3rd February 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is 'n unieke vissersdorpie met 'n uitsonderlike karakter en is heerlik om te voet te verken. Daar is nie nog so 'n lekker stapstrand soos Paternoster sin nie. Vir kilometers is dit net jy en die uitgestrekte wit sand en see, wat 'n fees! Die winkeltjies en restaurante bied iets vir elke smaak en die mense van Paternoster is baie vriendelik en lewer oral baie goeie diens.
Petro R. - 3rd February 2020
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Ons het Bloubergstrand se strande, restaurantjies langs die see en sy mense baie geniet. Ons sal vir seker weer wil teruggaan.
Petro R. - 3rd February 2020
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Kleinmond is 'n pragtige dorpie met baie vriendelike mense en die wandelpaaie langs die kus is absoluut 'n fees!
Karel V. - 3rd February 2020
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Dit is baie geskik vir mense wat wil wegbreek van die gewoel. Geen winkelsentrums en smouse. dis 'n plek waar ek gevoel het ek hoef nie heeldag met toe vensters rond te ry nie.
Melinda V. - 3rd February 2020
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
I will always stay in Bloubergstrand. Its out of the city and you have a beautiful view.
Karin D. - 3rd February 2020
staying in Porterville, Wes-Kaap
Oulike dorp wat beslis meer verken kan word.
Johan V. - 3rd February 2020
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Wonderlike stilte en rustigheid. Pragtige natuurskoon en lieflike strand area.
Geraldine A. - 3rd February 2020
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Great place, great people. Excellent service. Thank you.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za