Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Beautiful beach, longest on the Southern hemisphere with fairly warm water. The stingrays in the harbour are really something special. The boardwalk stroll from the lighthouse in Cape Agulhas to the southern most tip of Africa is pretty enjoyable!"
"Lieflike omgewing! Rustig en pragtig. Kan nie glo dat daar nog nie groter winkels op die dorp geplaas is nie. Dit sal voorwaar 'n aanwins wees vir die dorp."
"My favorite part of Knysna is the Lagoon(River). I just love the story of The Phoenix at the Waterfront of the fire that happen in 2017 and just like the Phoenix Knysna rised again out the ashes, just wow beautiful story. The view from Margaret's Viewpoint over Knysna is just breath taking. I just can't wait to go visit again"
"Kaapstad is die mooiste stad met baie goed om daar te doen. Atlantic Loft is lekker naby Kaapstad om gou deur te ry soontoe."
"Ons was in Moorreesburg vir 'n troue en het dus nie baie rond gery in Moorreesburg self nie."
"Verskriklik baie om te ontdek in die omgewing, ry die agterpaaie en grondpaaie."
"It's a beautiful, clean, scenic destination. Leisure Island is definitely the place to be."
"Wat afbreek doen aan die dorpie se geskiktheid as toeriste-aantreklikheid en hoofkwartier waarvandaan verkenning van die pragtige omgewing gedoen kan word, is die onooglike informele nedersetting amper in die dorp. Ek het besoek gebring om eindom te besigtig met 'n plan om daarheen te verhuis vir aftrede; nou sal ek twee keer dink."
"Ongelukkig het ons die Muisbosskermrestaurant gemis, maar die seekos by Isabella restaurant was heerlik, veral die seafood platter."
"Die dorp het die mooiste blomme-uitstalling wanneer dit blommekyktyd is. Lekker eetplekke en mooi omgewing."
"Pragtige dorp, vriendelike mense, uitstekende restaurante. Beslis die naam Dorp Van Die Jaar werd."
"If you're looking for a place to relax and destress, then this is the place. You can make a day trip to Oudtshoorn if you like or just stay and enjoy the views."
"Jy moet jou rigting en plekke in die Paarl ken - dit kom maar deurmekaar voor. Vra maar vir Minette vir voorstelle vir resaurante. Die meeste is bietjie weggesteek."