Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Swellendam, Wes-Kaap

Hermitage Huisies

"Pragtige dorp met meer as genoeg alternatiewe akkommodasie tot jou beskikking."

Kaapstad, Wes-Kaap

Be My Guest Lodge

"Cape Town = Cape Town!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Hemel op Aarde Panorama Kaapstad

"Cape Town has something amazing to offer for every type of traveler, the options are endless."

Kaapstad, Wes-Kaap

Watersedge 3

"Kaapstad is die beste. "

Hermanus, Wes-Kaap

57 on Vermont

"Altyd 'n wonderlike bestemming. "

Swellendam, Wes-Kaap

Arumvale Country Retreat

"Baie beïndruk met die winkeltjies en eetplekke op die dorp. Besoek graag Tredici, Grace + Merci en La Sosta, asook die Saterdah Under the Oaks mark."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Fairview

"Lekker seedorpie en naby genoeg vir 'n vinnige naweekwegbreek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

CBS Accommodation

"Always wonderful to visit. "

Kaapstad, Wes-Kaap

Sunny South Views

"Great vacation destination."

Kaapstad, Wes-Kaap

Lindy van Niekerk Art & Accommodation

"Nie middestad nie. Buite stad 'n ja. "

Mosselbaai, Wes-Kaap

Linja Beach House

"Dit is baie mooi en skoon en veilige plek om vakansie te hou."

Pringlebaai, Wes-Kaap

Mountain View Room

"Straatname op sypaadjies moet elke November oopgeknip word. Verder is dit 'n wonderlike vakansieplek."

Paarl, Wes-Kaap

Modderkloof Farm Accommodation

"Ons was vir die 1ste keer in Paarl en ook by die Afrikaanse Taalmonument. Wat 'n voorreg. Ons gaan vir seker weer hier kom draai."

George, Wes-Kaap

Coo-ee 9

"Hou altyd daar vakansie en geniet dit al van 1984. "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Altyd Lekker

"Perfekte plek om oor te bly as jy tussen Kaapstad en Bloemfontein reis. "

Knysna, Wes-Kaap

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17

"Goeie bestemming vir 'n iets meer as net 'n seevakansie."

Prins Albert, Wes-Kaap

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Oulike plek met verassings om elke draai. Mooi omgewing."

Kleinmond, Wes-Kaap

Serenity

"Ons hou so baie van Kleinmond ons het sopas 'n huis daar gekoop. "

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Keurbooms Getaway Studio

"Fantastiese bestemming vir familiewegbreek. "

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Clean and safe place to travel."

Langebaan, Wes-Kaap

4Winde

"Great kiting spot with a very friendly vibe. "

Strandfontein, Wes-Kaap

WesKus PanDokkies

"Save part of the coast."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Camping @ Oaksrest Vineyards Guest Farm

"Moenie verby die vele plaasstalletjies ry nie - heerlike eetgoed. Stop gerus vir ete by die vele plattelandse plekke - hul het boerekos!"

Hermanus, Wes-Kaap

Jasmine Cottage

"Lieflike wandelpad langs die see."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Aan't See House and Apartment

"My geboorteplek en gunstelingplek ter wêreld."

Blad
Blad 425 - Wys 12721 tot 12750
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang