Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 34945 reviews.
"Hermanus het wonderlike besienswaardighede en restaurante en die walvisse was baie spesiaal! "
"Met die wynplase en natuurskoon, maak dit die dorp 'n goeie toeristebestemming. Ons was daar vir die jaarlikse Vetplantfees wat absoluut die moeite werd was."
"As jy in Tulbagh is moet jy definitief 'n draai maak by Kole en Deeg in die dorp. Beste pizza en roosterkoeke ooit. "
"Has a very nice restaurant called De Poskantoor. It's a small town only accessible by gravel roads (nice ones)."
"Mense van St Helenabaai is baie hulpsaam en vriendelik. Dorp self ook mooi skoon. Baie plekke om te besoek in en rondom."
"Muisbosskerm is 'n moet, ons het nie veel van dorp gesien nie omdat ons vroegoggend uitgery het na ander plekke en net voor donker teruggekom het."
"Baie mooi plek aan die Weskus. Wind was net ysig koud gewees - ons stappies op die strand bietjie bederf (maar niemand het beheer oor die weer nie!). Baie lekker geëet by die restaurant. Sterk aanbeveel! Vriendelike personeel."