Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Must-visit city in South Africa. Great place for hiking, surfing, socialising, and other recreational fun activities."
"Calitzdorp is ons hartsplek met die mooiste natuurskoon, vars lug en opregte, vriendelike inwoners. Daar is oulike en unieke eetplekkies, historiese geboue en natuurlik die wynkelders wat 'n besoek aan hierdie dorp 'n onvergeetlike ervaring maak."
"Cape Town the mother city! It has its charms of old and new mixed together so well synchronized that you don't really notice it."
"Cape Town is a different country to the rest of SA. The roads don't have potholes, people are friendly and more like European service standards compared to the 3rd world rest of Southern Africa."
"Puik bestemming vir vakansie. Baie swemstrande om te gebruik. Lekker eetplekke en baie toerisme-aantreklikhede."
"Ons wou graag Meiringspoort van noord na suid deurstap. Barry het ons ’n geleentheid gegee tot by die Klaarstroom ingang na die Poort en ons kon toe Meijer's Rust toe terugstap. 'n Pragtige staproete. De Rust is n pragtige en vriendelike dorpie met heerlike winkels en eetplekke."
"Lovely place to visit. There are many places which could be visited and explore. There are many activities, even wine tasting."
"'n Besondere, landelike streek met vriendelike mense en dorpe wat goed bestuur en versorg word."