Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Maskam Guest Farm

"Baie netjiese dorp. Die hotel bedien heerlike ontbyt en die personeel is baie vriendelik."

Velddrif, Wes-Kaap

Unit 32 Port Owen Marina

"A short stay over out of season is great if you want to relax."

Barrydale, Wes-Kaap

The Karoo Moon House & Cottage

"Klein dorpie atmosfeer. Veral die wewery is 'n besoek werd."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Turquoise Breeze Ocean Villa

"Gerieflik naby aan Kaapstad."

Paternoster, Wes-Kaap

Farr Out

"Ware Weskus-ervaring."

Albertinia, Wes-Kaap

Voëlroepersfontein Gastehuis & Skrywersretreat

"One has to visit the Aloe Ferox Factory Shop for professional advice and friendly service on the best products to use. We ended up buying a range of the products after using some of them at the guest house, which was available for the guests to use. Excellent quality."

Stellenbosch, Wes-Kaap

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

"Pragtige historiese, moderne en studentedorp."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

17 Whale Rock Gardens

"Die natuurskoon is prentjiemooi!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Albatross No. 7

"Baie vriendelik ontvangs."

Gouritz, Wes-Kaap

Hang Ten

"Rustige vakansiedorpie."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Ikibiki

"Pragtige Karoo-dorpie!"

Elandsbaai, Wes-Kaap

Ons Huisie

"Neem die meeste goed saam, maar winkel naby hotel het ook nodige artikels."

Kaapstad, Wes-Kaap

Beachclub 17 Dolphin Apartment

"Asemrowend mooi! Trots op my land."

Stilbaai, Wes-Kaap

Muir Holiday Apartments

"Genoeg winkels om als te kry wat jy nodig het. Pragtig om daar rond te ry in omgewing."

Struisbaai, Wes-Kaap

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Lekker vissersdorpie met vriendelike mense."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Beachfront Apartment

"Moenie haastig wees nie, Mosselbaai is in sy eie tydsone."

George, Wes-Kaap

VoelFrey

"George is the most beautiful town there is. I grew up there and I'm always at my most happy there. Great place. Will always recommend it to everyone."

Stanford, Wes-Kaap

Laughing Waters Farm

"Ek wil net teruggaan. Dis nou moeilik om weer in die besige strate van die Kaap aan te pas na hierdie lekker naweek weg."

Hermanus, Wes-Kaap

Normandie On Sea

"Pragtige natuurskoon, ongelooflik skoon."

Kaapstad, Wes-Kaap

Upstairs Selfsorg Akkomodasie

"1 Table Mountain. 2. Snoekies. 3. Gatsby. 4. Beach. 5. Wine Routes. 6. Parks. 7. Food and Wine. 8. Theatre. 9. Shopping. 10. And even Shark cage diving. And so much more. CPT rocks!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oppi Dam

"Ons ry graag na wegsteekplekkies en agterpaaie. Het dit baie geniet."

Witsand, Wes-Kaap

Waves Of Witsand Guesthouse

"Witsand is skoon geen besoedeling. Die ideale toeristebestemming as j wil ontspan die ongerepte natuur is beeldskoon."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Chic Shack

"Pragtige en rustige dorpie, vriendelike mense en heerlike wyn!"

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Die Rooi Granaat

"Klein, netjiese dorp, en het heerlike vleis by die slaghuis gekoop en 'n heerlike bottel wyn by die drankwinkel!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Boulders Beach Hotel and Restaurant

"Kaapstad doen baie moeite om netjies en skoon te bly, daar is baie opgradering en netheid. Kaapstad is 'n baie skoon stad!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

Dolfin House

"Almal baie vriendelik. Pragtige vakansieplek. Wonderlike uitsig. Baie winkels in loopafstand. Stel dit voor vir enige persoon en dit is nie ver uit die Kaap nie."

Blad
Blad 517 - Wys 15481 tot 15510
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang