Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

Sharon's House

"Beste stad in RSA."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Dwarslêbos

"Our favourite place on earth! An oasis on the West Coast, with a Mediterranean-village feel and beautiful beach."

Kaapstad, Wes-Kaap

Simon’s Town Quayside Lodge

"Mooi weer of onweer, dit bly altyd 'n fantastiese toerismebestemming!"

Montagu, Wes-Kaap

Squirrels Corner

"Heerlike uitspanplek."

Hermanus, Wes-Kaap

Heerlike Onrus Huis

"Great place, restaurants, whales and more."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Vitamiene-See

"Mosselbaai (Suidkaap) is altyd die lekkerste area vir vakansie hou."

George, Wes-Kaap

The Farmhouse

"Pragtige, skoon dorp."

Struisbaai, Wes-Kaap

Seagulls Nest

"Pragtig, alles mooi skoon in die dorpie en sentraal naby ander plekke om te besoek geleë."

George, Wes-Kaap

Forest and Pine

"Need to spend more time there to determine why everyone wants to retire there. It seemed like an exceptionally clean place."

Struisbaai, Wes-Kaap

Mossienes

"Wonderful place - love it."

Gansbaai, Wes-Kaap

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See

"Will definitely go back to Gansbaai, wonderful beaches and a weekend is too short to explore all Gansbaai has to offer."

Stellenbosch, Wes-Kaap

5 Seasons Guest House

"Stellies is altyd 'n vol en ’n heerlike kuier."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Namaqua Lodge

"Wonderlike plek met wonderlike mense! My hart is verlief op die plek."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Heaven's Door

"Dit is mooi en rustig, en ek geniet die natuurskoon van Bettysbaai."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Hartenbos Strandhuis

"Nog altyd daar met vakansie gewees, lekker weer en baie om te doen vir kinders."

Laingsburg, Wes-Kaap

Herambi Guest House

"Daar is geen ordentlike eetplekke nie."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Ilita Lodge

"Pragtige, skoon plek."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Greeff Cottages

"'n Groot verskeidenheid aktiwiteite om van te kies."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Klein Afrika Wegbreek

"Beautiul area with glorious mountains and landscape."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Estoril Villa 72

"Die beste plek in die land om vakansie te hou en die skoonste dorp wat ek nog gesien het. Wel gedaan."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Kalahari & Namib Cottages

"Yzerfontein is ongelooflike mooi. Die strand het spierwit sand vir myle. Restaurante verskaf waarde vir geld. Kan alles daar kry wat jy nodig het."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Sea Breeze

"Lovely seaside village for a family vacation and everyone is so friendly, from the residents to the staff in the shops and restaurants. Had lunch at Alegria and had the most delicious seafood and great live entertainment."

Knysna, Wes-Kaap

Goose Cottage

"If you love oysters and/or forests Knysna is fantastic."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Weskus Hokkie

"Breakfast at Mad Hatters is a must!"

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Beach House Britannia Bay

"Aksie en rustigheid in harmonie!"

Prince Alfred Hamlet, Wes-Kaap

Bon Forelle Selfsorg

"Dit was ons eerste keer in die dorpie en dit is pragtig."

Blad
Blad 518 - Wys 15511 tot 15540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang