Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"'n Besondere, landelike streek met vriendelike mense en dorpe wat goed bestuur en versorg word."
"Die Kaap bly maar mooi, veral as mens ’n draai gaan ry uit die stad uit. Ons het Bettysbaai toe gery en baie mooi uitsigte gehad al die pad."
"Ons het net een nag oorgeslaap. Het soveel as moontlik ingepas. Mooi gerieflike dorp."
"Ons is bietjie vinnig deur Robertson, maar die wyne reg rondom is 'n wenner."
"Ideale dorp vir afsaal en kuier en rus vind vir jou siel in 'n pragtige omgewing met wonderlike natuurskoon."
"Heerlike stap- en fietsryroetes, ons het ure in die berge rondgestap. Die mense in die dorp was vriendelik en die biltong en kos heerlik!"
"Love Oudtshoorn - clean town with most stores and shopping required, beautiful architecture and history, and not too far to George."
"Die Craft bier is iets heel anders. Daar is so baie om van te kies. Mooiberge met hulle aarbye, en dan Thirsty Scarecrow met sy verskeie drink- en eetgoed. Sal enige tyd weer teruggaan."
"Probeer verseker die 9 km (of 3 km) Kringe in die Bos staptoer - so spirituele ervaring."
"Cape Town will always be a special place on the African continent. Tons to do and see. So many places to go."