Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36701 reviews.
"Die dorp brei omtrent uit! Beskik oor die nodige dienste en geriewe en staan terug vir geen ander kusdorp nie."
"Hermanus is 'n baie mooi, rustige plek, en almal was vriendelik. Ek sal hermanus aanbeveel vir almal wat wil wegbreek van die bedrywige stadslewe."
"Stanford is most suitable for recharging and relaxing. Enough to do for a couple of days from the city."
"Stanford is a quaint little town but I wouldn’t stay more than a long weekend as it’s very small with not that much to do."
"Daar is baie interessante plekke in die binneland, en dit kort eenvoudige bekendstelling."
"Langs die Bergrivier is daar plaas opstalle van 1715, 1744 ens - hoekom word dit nie soos in Stellenbosch meer bekend gestel en met toeriste gevul nie? Die geskiedenis is daar, die geboue is daar, die omgewing het alles, hulle kort bekendstelling, bietjie blootstelling, en meer toeriste sal kom!"
"Die omgewing se baie ou plaasopstalle is iets wat geadverteer moet word, en onder die aandag van die publiek moet kom. Daar is plaasopstalle van 1714, 1744 en jonger. Totaal onverwags! Pragtige plekke langs die Bergrivier."
"Net gesukkel om buskaartjies te kon bespreek vir huis toe kom. Mosselbaai kan dink daaraan om busdienste ook nader aan Hartenbos te laat loop."
"Ek hou meer van die natuur as van Knysna self. Maar daar is wonderlike restaurante en baie om te doen in Knysna."