Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34191 resensies.
Monique L. - 15th January 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is 'n baie mooi dorpie en 'n moet-sien.
Tougheed T. - 15th January 2018
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
A wonderful place to relax and unwind.
Fransa M. - 15th January 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Vriendelike mense en 'n lekker swemstrand.
Anton H. - 15th January 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is mooi en het heelwat eetplekke, toeristewinkels en -stalletjies. My tyd daar was maar winderig. Club Mykonos is mooi en Dockside op die marina is prentjiemooi. Ek glo jy het so 'n week daar nodig om alles te sien en te bekyk.
Ronelle F. - 15th January 2018
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
'n Juweel van die Suid-Kaap.
Derrick H. - 15th January 2018
staying in George, Wes-Kaap
Wat my op geval het, is dat George oor die algemeen skoon en netjies is.
Morne V. - 15th January 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige omgewing en ons het heerlik in 'n plaaslike restaurant geëet.
Cobus C. - 15th January 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Baie mooi dorp en omgewing. Besienswaardigehede in die dorp kan beter gemerk en bemark word.
Stuart C. - 15th January 2018
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Small, very quiet, very hot and friendly people.
Natasha A. - 15th January 2018
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Oulike dorpie met 'n hele paar verrassings in die area! Die stilte en natuurskoon is ideaal!
Lucy B. - 15th January 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Meer beligting veral vir snags wanneer gesin laataande op strand wil loop as gevolg van hitte.
Danie M. - 15th January 2018
staying in Klawer, Wes-Kaap
In Klawer self is daar nie veel te doen nie, maar wel in omgewing.
Julie J. - 15th January 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Rustige area.
Esme J. - 15th January 2018
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Kleinmond is 'n tipiese kusdorpie en vir ons (ouer mense) was dit voldoende,maar vir die jonger geslag was dit soms bietjie vervelig. Ek sou dit nie wil verander nie, want dan verander 'n mens die karakter van die dorpie.
Estelle V. - 15th January 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Wonderlike plek.
Mickey B. - 15th January 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Peaceful town. Park the car and just walk around the beautiful surroundings.
Delicia C. - 15th January 2018
staying in Table View, Wes-Kaap
Prentjiemooi.
Tanja C. - 15th January 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Baie oulik. Weskuskombuis Restaurant in besonder - ligging, kwaliteit van kos en die diens is uitmuntend.
Cecile J. - 15th January 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Net baie besig.
Ronelle E. - 15th January 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan jou lekker ding! Sien jou weer Desember.
Makkie S. - 15th January 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Het my weer teruggevat na my vakansies daar as kind!
Annelize V. - 15th January 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
Bellville is goed geleë om die res van Kaapstad maklik te bereik.
Peter B. - 15th January 2018
staying in Myoli Strand, Wes-Kaap
Safe beach to swim and walk.
Angela S. - 15th January 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Ontspannende atmosfeer en nie te ver vanaf Kaapstad nie.
Lisa V. - 15th January 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Verlief op hierdie Karoodorpie en sy mense!
Annelize V. - 15th January 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Daar is soveel om te doen en te sien in die Paarl en die omliggende omgewing. Die Paarl is 'n skatkis.
Rachel R. - 15th January 2018
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Grondpaaie na van die gasteplase soms ongemaklik.
Margie G. - 15th January 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Baie oulike dorpie. Ons was 4 dae daar en het elke dag iets gehad om te doen. Die Kokerboom Kwekery is 'n moet om te besoek en daar is ook baie lekker eetplekke. Die Red Ox was uitstekend.
Desiree L. - 15th January 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Montagu is die pragtigste dorp met die vriendelikste mense.
Elsabe H. - 15th January 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Dis maar 'n klein, warm en stofferige dorpie. Baie warm en droog op die oomblik.
Adele V. - 15th January 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
I will recommend Isabella's Restaurant situated in the habour. Just make a reservation, because they are very popular and you may not get a table if they are busy. It has very friendly staff, nice atmosphere and good food.
Barbara S. - 15th January 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Lief, lief, lief Yzerfontein.
Stan O. - 15th January 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Altyd lekker om daar vakansie te hou, maar hulle oorprys die vakansiegangers tydens hoogseisoen en Mosselbaaiers dink die plek behoort aan hulle.
Adelle F. - 15th January 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
'n Regte Afrikaanse gesinsdorpie.
Mildred B. - 14th January 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Blouberstrand is ideaal en redelik sentraal.
Ben K. - 14th January 2018
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Very friendly people with quaint little restaurants. Great seafood takeaways. A good fishing destination with great choices of places and different types of fishing techniques you'd like to try. A short drive to places like St Helena Bay, Paternoster and Saldanha Bay. Great location with a very interesting river, sea and lagoon system. Great place to just unwind and take some time out.
Cobus C. - 14th January 2018
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Pragtige dorp met baie besienswaardighede en heerlike wynplase.
Elsa D. - 14th January 2018
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Pragtige plek. Definitief 'n plek waar ek weer sal gaan om vakansie te hou.
Carin V. - 14th January 2018
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Pragtig! Alles is mooi en skoon. Die perfekte vakansieplek vir families - groot en klein.
Thelma L. - 14th January 2018
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Geen bykomende kommentaar nie. Plett is netjies soos ons dit nou al ken en verwag.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za